Dink sake-ontwerp
(2013-04)
Article
AFRIKAANSE OPSOMMING: Sedert die aankondiging dat Kaapstad die Wêreldontwerphoofstad 2014 is, het ontwerp ’n gewilde onderwerp geword. Cherice Smith verken ontwerpdenke – ’n proses wat gebruik word om ’n uitdaging deur kreatiwiteit en innovasie in ’n uitvoerbare oplossing te omskep.