Hemelhoë ambisie
(2013-10)
Article
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die USB MBA-alumnus Nombeko Mbava kyk al van kleins af na die groter prentjie om te sien waar en hoe sy tot die toekoms kan bydra. En op die oomblik doen sy presies dit as werknemer by die Suid-Afrikaanse Nasionale Ruimteagentskap. Sy het met Cherice Smith gesels oor haar pad tot dusver en haar planne vir die toekoms.