Diversiteit in die werkplek: die goeie, die slegte, die nodige
(2014-10)
Article
AFRIKAANSE OPSOMMING: Suid-Afrika vier vanjaar 20 jaar van demokrasie. As ’n aspek van demokrasie kyk Cherice Smith na die verwikkelinge en terugslae van diversiteit in die werkplek oor die afgelope twee dekades.