Otwikkel saam kennis
(2013-10)
Article
AFRIKAANSE OPSOMMING: Leer in hoëronderwysinstansies het oor die jare ontwikkel van klaslesings tot gesamentlike leer waar studente by mekaar leer met die dosent as fasiliteerder. Cherice Smith het na die waarde van gesamentlike leer gekyk.