Walmart: waar is die stemme?
(2011-04)
Article
AFRIKAANSE OPSOMMING: Afrika hoef nie meer ’n slagoffer te wees nie. Maar belangrike partye is stil oor hoe Walmart se toetrede tot SA die vasteland tot voordeel kan strek. JACO LEUVENNINK bekyk die saak.