Die vrae wat ons altyd wou gevra het

Date
1977-11
Authors
Augustyn, J. C. D.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
AOSIS OpenJournals
Abstract
The development of industrial psychology as a discipline and personnel management as a profession is scrutinized against the background of the present economic situation. Unanticipated consequences of rapid growth in the field of personnel management are discussed and suggestions are made for improvement.
Die wyse waarop die bedryfsielkundige en die personeelbestuurder vir hul 'n plek in die Suid-Afrikaanse volkshuishouding voorberei het word krities onder die soeklig geplaas. Die skynbare onvermoë van die personeelbestuurder om tans sy funksie binne die onderneming te regverdig, word bespreek en areas waar onmiddellike bydraes wel moontlik is word kortliks aangetoon.
Description
CITATION: Augustyn, J.C.D. 1977. Die vrae wat ons altyd wou gevra het. SA Journal Of Industrial Psychology, doi:10.4102/sajip.v0i0.292.
The original publication is available at http://www.sajip.co.za/index.php/sajip/article/view/292
Keywords
Industrial psychology, Personnel management
Citation
Augustyn, J.C.D. 1977. Die vrae wat ons altyd wou gevra het. SA Journal Of Industrial Psychology, doi:10.4102/sajip.v0i0.292.