Application of laser doppler vibrocardiography for human heart auscultation

Date
2014-04
Authors
Koegelenberg, Suretha
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This thesis investigates the feasibility of the laser Doppler vibrometer (LDV) for use in the autonomous auscultation of the human heart. As a non-contact measurement device, the LDV could become a very versatile biomedical sensor. LDV, stethoscope, piezoelectric accelerometer (PA) and electrocardiogram (ECG) signals were simultaneously recorded from 20 volunteers at Tygerberg Hospital. Of the 20 volunteers, 17 were confirmed to have cardiovascular disease. 3 patients with normal heart sounds were recorded for control data. The recorded data was successfully denoised using soft threshold wavelet denoising and ensemble empirical mode decomposition. The LDV was compared to the PA in common biomedical applications and found to be equally accurate. The heart sound cycles for each participant were segmented using a combination of ECG data and a simplicity curve. Frequency domain features were extracted from each heart cycle and input into a k-nearest neighbours classifier. It was concluded that the LDV can form part of an autonomous, non-contact auscultation system.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis ondersoek die haalbaarheid daarvan om die laser Doppler vibrasiemeter (LDV) vir die outonome beluistering van die menslike hart te gebruik. As 'n kontaklose meettoestel kan die LDV werklik 'n veelsydige biomediese sensor word. Twintig vrywilligers by die Tygerberg Hospitaal se LDV-, stetoskoop-, piësoelektriese versnellingsmeter (PV)- en elektrokardiogram (EKG) seine is gelyktydig opgeneem. Uit die 20 vrywilligers was daar 17 bevestigde gevalle van kardiovaskulêre siektes. Die data van drie pasiënte met normale hartklanke is as kontroledata opgeneem. Geraas is suksesvol uit die opgeneemde data verwyder deur 'n kombinasie van sagtedrempelgolf en saamgestelde empiriese modus ontladingstegnieke. Die LDV was vergelyk met die PV vir algemene biomediese gebruike en daar was gevind dat dit vergelykbare akkuraatheid het. Die hartklanksiklusse van elke deelnemer is gesegmenteer deur EKG data en 'n eenvoudskromme te kombineer. Frekwensiegebiedskenmerke is uit elke hartsiklus onttrek en in 'n k-naastebuurpunt klassifiseerder ingevoer. Daar is tot die gevolgtrekking gekom dat die LDV deel van 'n outonome, kontaklose beluisteringstelsel kan uitmaak.
Description
Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2014.
Keywords
Auscultation, Doppler ultrasonography, Laser Doppler vibrometer, Heart -- Sounds, Dissertations -- Mechanical and mechatronic engineering, UCTD, Cardiovascular system -- Diseases -- Diagnosis.
Citation