The system will be unavailable for updates from 12:30 on Tuesday 23 May to prepare for the upgrade of the software platform.

The effect of seismic activity on reinforced concrete frame structures with infill masonry panels

Jarvis, Wesley James (2014-04)

Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2014.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: Certain regions within the Western Cape Province are at risk of a moderate intensity earthquake. It is therefore crucial that infrastructure in these areas be designed to resist its devastating effect. Numerous types of structural buildings exist in these seismic prone areas. The most common types are either reinforced concrete framed buildings with masonry infill or unreinforced masonry buildings. Many of these buildings predate the existence of the first loading code of 1989 which provided regulations for seismic design. The previous code was superseded in 2010 with a code dedicated to providing guidelines for seismic design of infrastructure. A concern was raised whether these buildings meet the requirements of the new code. A numerical investigation was performed on a representative reinforced concrete framed building with masonry infill to determine whether the building meets the new code’s requirements. The results from the investigation show that the stresses at critical points in the columns exceed the codified requirements, thus leading to local failure. After careful review it was discovered that these local failures in the columns will most likely lead to global failure of the building.

AFRIKAANSE OPSOMMING: In sekere streke in die Wes-Kaap bestaan daar risiko van matige intensiteit aardbewings. Dit is dus noodsaaklik dat die infrastruktuur in hierdie gebiede ontwerp word om die vernietigende uitwerking te weerstaan. Gebous met verskillende tipes strukturele uitlegte kom in hierdie gebied voor. Die mees algemene struktuur tipe is gewapende beton-raam geboue met baksteen invol panele sowel as ongewapende baksteen geboue. Baie van hierdie geboue is gebou voor die eerste las-kode van 1989 wat regulasies vir seismiese ontwerp voorsien in gebruik geneem is. Die vorige kode is vervang in 2010 met ’n kode toegewy tot die verskaffing van riglyne vir seismiese ontwerp van infrastruktuur. Kommer het ontstaan of hierdie geboue voldoen aan die vereistes van die nuwe kode. ’n Numeriese ondersoek is uitgevoer op ’n verteenwoordigende gewapende beton geraamde gebou met baksteen panele om te bepaal of die gebou voldoen aan die nuwe kode vereistes rakende sismiese ontwerp. Die resultate van die ondersoek toon dat die spanning op kritieke punte in die kolomme die gekodifiseerde vereistes oorskry, wat tot plaaslike faling lei. Na verdere onderssoek is dit bepaal dat die plaaslike faling in die kolomme waarskynlik tot globale faling van die gebou sal lei.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/86554
This item appears in the following collections: