So jung sehen wir uns nimmer wieder. Segswyses as uitdrukking van identiteit in die Lutherse setlaarsgemeenskap by Philippi

Date
2005-11
Authors
Rabe, Lizette
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Sabinet
Abstract
Manner of speech as expression of identity is still an important element that differentiates the descendants of German settlers to Philippi on the Cape Flats from other language communities. Today's mainly Afrikaans speaking community, descendants of German settlers in the nineteenth century, still uses unique idioms and expressions as part of its vernacular. This is, in essence, a daily manifestation of its settler history, and includes expressions in German, Low German and Afrikaans that are embedded in the colloquial language which mainly consists of Afrikaans. It contributes to this community's unique identity as descendants of German settlers, as Afrikaans speakers (but not "Afrikaners"), and is the expression of a language community within the multi-lingual and multi-cultural South Africa of today. This settler community remains a unique and fascinating source for cultural historical study.
Segswyses as uitdrukking van identiteit is steeds 'n belangrike element wat die afstammelinge van Duitse setlaars na Philippi op die Kaapse Vlakte in die negentiende eeu van ander taalgemeenskappe onderskei. Vandag se hoofsaaklik Afrikaanssprekende gemeenskap, afstammelinge van Duitse immigrante in die negentiende eeu, gebruik unieke idiomatiese uitdrukkings en segswyses as deel van hulle alledaagse omgangstaal. Dit is in essensie 'n daaglikse manifestasie van hulle setlaarsgeskiedenis, en sluit in uitdrukkings en spreekwoorde in Duits, Platduits en Afrikaans wat ingebed is in hulle omgangstaal wat hoofsaaklik uit Afrikaans bestaan. Dit dra tot die setlaarsafstammelinge se unieke identiteit as Afrikaanssprekendes (maar nie "Afrikaners" nie) by, en is uitdrukking van 'n taalgemeenskap binne die multitalige en multikulturele Suid-Afrika van die hede. Dié afstammeling-gemeenskap bly 'n unieke en fassinerende bron vir kultuurhistoriese waarneming.
Description
The original publication is available at http://reference.sabinet.co.za/sa_epublication/culture
Please cite as follows:
Rabe, L. 2005. So jung sehen wir uns nimmer wieder. Segswyses as uitdrukking van identiteit in die Lutherse setlaarsgemeenskap by Philippi. South African Journal of Cultural History, 19(2):144-167.
Keywords
German immigrants -- Native language -- South Africa -- Cape Flats -- Philippi, German language -- idioms, Language transfer (Language learning), Group identity, German immigrants -- Contribution -- Afrikaans, German immigrants -- South Africa -- Cape Flats -- Philippi -- Social life and customs
Citation
Rabe, L. 2005. So jung sehen wir uns nimmer wieder. Segswyses as uitdrukking van identiteit in die Lutherse setlaarsgemeenskap by Philippi. South African Journal of Cultural History, 19(2):144-167.