To evaluate and make recommendations for improvement to the MBChB Rehabilitation Programme of the University of Stellenbosch

Date
2012-12
Authors
Sammons, Helen
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The Centre for Rehabilitation Studies, Faculty Health Sciences, University of ENGLISH ABSTRACT: Stellenbosch, South Africa, delivers a rehabilitation training programme to its MBChB students. The aim of this programme is to equip graduates with the knowledge, skills and attitudes to manage persons with disabilities in the community which aligns with both the faculty mission and the National Department of Health’s 2010 Plan. In line with rehabilitation philosophies a generic approach using the International Classification of Function, Disability and Health is used in this programme. Feedback has been received from the students at the end of each of the rehabilitation modules and the programme has been reviewed annually by the Module Chair Persons and Rehabilitation Programme Co-ordinator. It had however never been formally evaluated and hence the need for this study. In this study a cross-sectional description of the programme was made using the framework of the World Health Organisation approved World Federation for Medical Education’s Global Standards for basic medical education. Sixty five themes were arranged according to the original nine areas of the standards. Interviews and questionnaires were designed and documentation was reviewed to obtain quantitative and qualitative data from direct and indirect stakeholders from nine population samples. Participants included faculty staff, students as well as rehabilitation experts and persons with disabilities. The analysis of the results of the data collected between March and September 2011 showed that the programme was compliant against 40 of the 65 indicators. The programme was compliant regarding the area pertaining to the mission and objectives and largely compliant regarding the content and delivery of the programme. Where there was non compliance or room for improvement regarding the content, delivery and assessment of the students, recommendations were made, reviewed by the programme committee in November 2011 and implementation was planned for January 2012. Shortcomings identified in the training and support of teaching staff, availability of training resources and in the administrative support of the programme were referred to the Head of the Centre for Rehabilitation Studies. Non-compliance regarding electives and enrolment of medical students with disabilities was considered beyond the immediate control of the programme and were to be referred to the Faculty Health Sciences management. The results showed non-compliance of monitoring and evaluation of the programme, supporting the original need for this study. The indicators were deemed comprehensive and relevant for this evaluation of the rehabilitation programme. It was recommended that four indicators be refined according to the results of this study and that the lists of heath conditions and bio psychosocial problems that persons with disability experience be further validated. Three changes to the tools were recommended should they be used for repeat evaluations of the programme. It was recommended that the methods used to monitor the programme be reviewed allowing for more specific feedback against selected indicators, with wider stakeholder input including lecturers. A final recommendation was that the post of the Rehabilitation Programme Co-ordinator be evaluated in order to effect these recommendations.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Sentrum vir Rehabilitasie Studies, Fakulteit Gesondheidswetenskappe, Universiteit van Stellenbosch, Suid-Afrika, lewer 'n rehabilitasie-opleidingsprogram aan sy MBChB-studente. Die doel van hierdie program is om gegradueerdes met die nodige kennis, vaardighede en gesindhede toe te rus om persone met gestremdhede in die gemeenskap te kan behandel wat in lyn is met die fakulteit se missie en die Nasionale Departement van Gesondheid se 2010 Plan. In ooreenstemming met rehabilitasie filosofieë word 'n generiese benadering volgens die Internasionale Klassifikasie van Funksie, Gestremdheid en Gesondheid in hierdie program gebruik. Terugvoer is van die studente aan die einde van elk van die rehabilitasie modules ontvang en die program is jaarliks deur die Module voorsitter en Rehabilitasie Program-koördineerder hersien. Dit was egter nooit formeel geëvalueer nie en daarom die behoefte vir hierdie studie. In hierdie studie is 'n deursnee beskrywing van die program gemaak deur gebruik te maak van die raamwerk van die Wêreld-Gesondheidsorganisasie goedgekeurde Wêreld Federasie van Mediese Onderwys se globale standaarde vir basiese mediese opleiding. Vyf-en-sestig temas is volgens die oorspronklike nege gebiede van die standaarde gerangskik. Onderhoude en vraelyste is ontwerp en dokumentasie is hersien om kwantitatiewe en kwalitatiewe data te verkry van direkte en indirekte belanghebbendes uit nege bevolking monsters. Deelnemers het fakulteit personeel, studente, sowel as rehabilitasie kundiges en persone met gestremdhede ingesluit. Die ontleding van die resultate van die data wat ingesamel is tussen Maart en September 2011 het getoon dat die program aan 40 van die 65 aanwysers voldoen. Die program voldoen met betrekking tot die gebied van die missie en doelwitte en is grootliks in ooreenstemming met betrekking tot die inhoud en aflewering van die program. Waar daar nie-nakoming was of ruimte vir verbetering ten opsigte van die inhoud, lewering en beoordeling van die student was, is aanbevelings gemaak in November 2011, deur die program komitee hersien en implementering was vir Januarie 2012 beplan. Leemtes geïdentifiseer in die opleiding en ondersteuning van die doserende personeel, die beskikbaarheid van opleiding hulpbronne en in die administratiewe ondersteuning van die program is verwys na die Hoof van die Sentrum vir Rehabilitasiestudies. Nie-nakoming ten opsigte van elektiwe en die inskrywing van mediese studente met gestremdhede was buite die onmiddellike beheer van die program oorweeg en sou na die Fakulteit Gesondheidswetenskappe verwys word. Die resultate het nie-nakoming van monitering en evaluering van die program getoon, wat die oorspronklike behoefte vir hierdie studie ondersteun het. Die aanwysers was omvattend geag en relevant vir die evaluering van die rehabilitasieprogram. Dit was aanbeveel dat vier van die aanwysers volgens die resultate van hierdie studie verfyn moet word en dat die lyste van die Gesondheids kondisies en bio-psigososiale probleme wat persone met gestremdhede ervaar verder valideer moet word. Drie veranderinge is aan die instrumente aanbeveel sou hulle vir herevaluering van die program gebruik word. Dit is aanbeveel dat die metodes wat gebruik word om die program te monitor, hersien moet word, met voorsiening vir meer spesifieke terugvoer teen gekose aanwysers, met wyer belanghebbendes se insette insluitend dosente. 'n Finale aanbeveling was dat die pos van die rehabilitasie-program-koördineerder geëvalueer moet word ten einde hierdie aanbevelings aan te bring.
Description
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2012.
Keywords
MBChB Rehabilitation Programme, WFME global standards, Medical education, Dissertations -- Rehabilitation, Theses -- Rehabilitation
Citation