Meting van die betroubaarheid van die evaluering van bedryfsingenieurswese studente

Date
1993
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
SAIIE
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Reliability of evaluation refers to the repeatibility of results when similar tests are repeated by the same student, or a similar evaluation procedure is applied. By measuring reliability an objective, quantitative measure of the quality of an evaluation is obtained. Poor formulation of tests can be diagnosed, and problems in the evaluation system identified. The subject is dicussed with reference to an analysis of performance in Industrial Engineering subjects at the University of Stellenbosch.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Betroubaarheid van evaluering verwys na die mate van herhaalbaarheid van resultate as soortgelyke toetse deur dieselfde student herhaal word, of In soortgelyke evalueringsprosedure toegepas word. Deur betroubaarheid te meet word In objektiewe syfennaatstaf van die kwaliteit van die evaluering verkry. Swak eienskappe van toetse kan gediagnoseer-, en probleme met die evalueringstelsel geidentifiseer word. Die onderwerp word bespreek aan die hand van In analise van die prestasie in Bedryfsingenieurswese vakke aan die Universiteit van Stellenbosch.
Description
CITATION: Page, D. C. 1993. Meting van die betroubaarheid van die evaluering van bedryfsingenieurswese studente. South African Journal of Industrial Engineering, 7(1):12-28, doi:10.7166/7-1-407.
The original publication is available at http://sajie.journals.ac.za
Keywords
Reliability (Engineering), Systems engineering -- Evaluation, Safety factor in engineering, Performance -- Evaluation
Citation
Page, D. C. 1993. Meting van die betroubaarheid van die evaluering van bedryfsingenieurswese studente. South African Journal of Industrial Engineering, 7(1):12-28, doi:10.7166/7-1-407