Regaining sanity for the earth : why science needs best faith to be responsible : why faith needs best science to be credible

Date
2012-04
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Xlibris Corporation; Cluster Publications
Abstract
Die taak van die sistematiese teoloog is om werkbare, verstaanbare, volhoubare, gepaste en realiteitsbewuste modelle van die mens se geloofservaring en -beoefening te skep, analiseer en aan te pas soos nodig. Dit is presies wat Klaus Nürnberger doen in sy nuwe uitgawe Regaining sanity for the earth (2011). In hierdie uitgawe verduidelik Nürnberger in alledaagse taal die oorsprong van die ekologiese situasie; die totstandkoming, ontwikkeling en taak van die moderne wetenskap en die noodsaaklikheid van relevante geloofsbeoefening. Die hoofsaak vir Nürnberger is die verhouding tussen geloof en wetenskap, want dit is dié verhouding wat die mens kan begelei na optimale welstand. Die vraag is egter hoe wetenskap en geloof mekaar komplimenteer, want die verhouding word gereeld verkeerd interpreteer. Nürnberger staaf: A fully explained universe can be meaningless. A profoundly meaningful life can be riddled with untenable assumptions (2011:17).
Description
The original publication is available at http://ngtt.journals.ac.za/pub
CITATION: Loubser, G. 2012. Regaining sanity for the earth : why science needs best faith to be responsible : why faith needs best science to be credible. Nederduitse Gereformeerde Teologiese Tydskrif, 53: 1-3, doi:10.5952/0-0-117.
Keywords
Human ecology -- Religious aspects -- Christianity, Environmental ethics, Nurnberger, Klaus, 1933-, Regaining sanity for the earth, Review
Citation
Loubser, G. 2012. Regaining sanity for the earth : why science needs best faith to be responsible. Why faith needs best science to be credible. Nederduitse Gereformeerde Teologiese Tydskrif, 53: 1-3, doi:10.5952/0-0-117.