Aspects of Iron Age ecology in Transkei

Date
1993
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: A palaeoecological study was intitiated mainly to determine vegetation patterms in a selected area of Transkei during the Iron Age (c. 1500 - 100 BP). Data cited here support earlier contentions that the vegetation was broadly similar to the present. Modification of the vegetation , by agropastoralists, occurred where there was long term settlement. Analysis of the charcoal suggests simila persipitation levels for the period AD 660 - 770 relative to the present. The paucity of earlier farmer settlement during the period AD 900- 1400 is broadly contemporary with the "European MEdieval Warm Epoch," suggesting that arid conditions in the interior of Transkei may havelimited cultivation. The significant increase of settlement in the second half of the second millennium AD, suggests a return of higher rainfall and more productive environmental conditions. Archaeological evidence suggests that early agropastoralist settlement in Transkei was an extension of that in Natal but local variations in ceramic style and spatial organisation exists.
AFRIKAANSE OPSOMMING: 'n Palaeoekologiese ondersoek is geloods met die hoof oogmerk o die plantegroei patrone van geselekteerde gebiede in Transkei gedurende die YSter Tydper (c. 1500 - 100 BP) te bepaal. Biologiese data ondersteun vroeere idees wat voorstel dat die plantegroei wel ooreenstemming getoon het met die huidige. Lang termyn nedersetting van agropastoraliste het egter regstreeks aanleiding gegee tot die modifikasie van plantegroei. Die analise van houtskool dui op 'n ooreenkomstige reenval syfer gedurende die periode 660- 770 nC relatief tot die huidige. Die lae voorkoms van YSter Tydperk vindplase wat behoort tot die periode 900 - 1400 nC is breedweg kontemporer met die "Middeleeuse Warm Epog," en stel voor dat 'n afname in somer reenval die verbouing van gewasse beperk het. Die skerp toename in nedersetting in die tweede helfte van die tweede millenium nC dui op 'n toename in somer reenval en 'n ander meer produktiewe omgewing. Argeologiese data stel voor dat nederseting van vroee agropastoraliste in Transkei 'n uitbreiding was van soortgelyke nedersettings in Natal. Plaaslike variasies in potstyle en ruimtelike oorganisasie kom egter voor.
Description
Thesis (M.A.) -- University of Stellenbosch, 1993.
Keywords
Paleoecology -- South Africa -- Transkei, Iron age -- South Africa -- Transkei, Dissertations -- Archaeology
Citation