Die Barolong van Thaba'Nchu, O.V.S. : 'n studie van kultuurverandering

Date
1965
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Bantoegebied van Thaba'Nchu, geleë in die Oranje-Vrystaat, word o.a. bewoon deur 'n vertakking van die Barolongstam, bekend as die Barolong-Seleka, wat oorspronklik van Betsjoeanaland en Noord- Kaapland afkomstig is. Volkekundig is hulle nog nie nagevors nie en met hierdie studie word gepoog om dié leemte tot 'n mate aan te vul. Oor 'n periode van ses jaar het ek van tyd tot tyd in die gebied vertoef. By wyse van vergelyking van die Barolong-Seleka se tradisionele verlede met hulle huidige lewensaard, word beoog om in beeld van die kultuurverandering wat by hierdie stam oor in periode van ongeveer 150 jaar plaasgevind het, te gee.
Description
Proefskrif (D. Phil) -- Universiteit van Stellenbosch, 1965.
Keywords
Rolong (African people) -- Social life and customs, Rolong (African people) -- Social conditions, Rolong (African people) -- Economic conditions, Rolong (African people) -- Cultural assimilation, Dissertations -- Anthropology, UCTD
Citation