Welsynsdienste vir Kleurlinge in tien landdrosdistrikte in Suidwes Kaapland : 'n evaluatiewe ondersoek

Date
1978-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
AFRIKAANSE OPSOMMING: Gedurende die afgelope aantal jare is die aandag in ·n steeds toenemende mate gevestig op die lewensomstandighede van die Kleurlingbevolking in Suid-Afrika. Daar was veral sedert die middel van hierdie eeu ·n voortdurende vloei van li teratuur oor hierdie bevolkingsgroep. Die afgelope vyf tot tien jaar het di t •n onderwerp geword waaroor nie net geskryf is nie, maar wat dikwels in ·gesprekke voorkom en wat intense belangstelling begin uitlok het. Miskien kan hierdie tendens toegeskryf word aan die groeiende aantal Kleurlinggeleerdes, -letterkundiges en -politici wat die probleme en geriewe van hierdie bevolkingsgroep begin beklemtoon het. Dit kan ook wees dat blanke geleerdes en persone wat daagliks betrokke is by en bewus is van die lewensomstandighede van die Kleurlingbevolking ·n belangrike rol gespeel het in die 11 bewuswording11 I van hierdie beVolkingsgroep. D~£het riouduidelik geword dat daar ... 11· •• besondere probleme veral met betrekking tot die sosio-ekonomiese lewensomstandighede en staatkundige posisie van die Kleurlingbevolking bestaan.
ENGLISH SUMMARY : No English abstract available.
Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 1978
Keywords
Public welfare -- South Africa -- Southern Cape, Charities -- South Africa -- Southern Cape, Colored people (South Africa) -- South Africa -- Southern Cape -- Social conditions, UCTD
Citation