ITEM VIEW

'n Grondopname van die Malmesbury-Piketberg streek

dc.contributor.advisorDu Toit, M. S.en_ZA
dc.contributor.authorSlabber, M. H.en_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of AgriSciences. Dept. of Agricultural Economics.en_ZA
dc.date.accessioned2012-08-27T12:08:03Z
dc.date.available2012-08-27T12:08:03Z
dc.date.issued1945-12
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/63799
dc.descriptionThesis (DScAgric)--Stellenbosch University, 1945.en_ZA
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: n Kort oorsig van die landbougeskiedenis, fisiografie, geologie, klimaat, plantegroei en bevolking van die Malmesbury -Piketberg - streek word gegee. 'n Grondopname is van die streek gemaak en die verskillende grondtipes is gekarteer. Die invloed van klimaat, moedergesteente, topografie en plantegroei op die grondvormingsprosesse word aangetoon. Die podsoliese geaardheid van die gronde wat uit kalsiumarme materiaal onder die bepaalde klimaatstoestande ontstaan het, word bespreek en die invloed van die topografie en digtheid van die oorsprongsmateriaal op die ontwikkeling en samestelling van die E horison word aangetoon. Die vrugbaarheid van die grondtipes, geoordeel aan toeganklike voedingstowwe, uitruilbare basisse, grondreaksie en humusgehalte, word bespreek en moontlike stelsels vir die beheer en verbetering van die grondvrugbaarheid word aan die hand gegee.af_ZA
dc.description.abstractENGLISH ABSTRACT: No abstract availableen_ZA
dc.format.extent311 pagesen_ZA
dc.language.isoaf_ZAaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch Universityen_ZA
dc.subjectSoils -- South Africa -- Malmesbury Regionen_ZA
dc.subjectSoils -- South Africa -- Piketberg Regionen_ZA
dc.subjectSoil surveys -- South Africa -- Malmesbury Regionen_ZA
dc.subjectSoil surveys -- South Africa -- Piketberg Regionen_ZA
dc.title'n Grondopname van die Malmesbury-Piketberg streekaf_ZA
dc.typeThesisen_ZA
dc.rights.holderStellenbosch Universityen_ZA


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

ITEM VIEW