Studies in verband met die worteldistribusie van die volwasse wynstok

Date
1941-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
VOORWOORD: Die skrywer wens daarop te wys dat in sover dit die wynstok aangaan, hierdie werk wat Suid-Afrika betref, van 'n aanvoor-geaardheid is. Ook in verband met die wortelverspreidings van bladwisselende vrugtebome is daar, sover bekend, in hierdie land nog geen wetenskaplike werk gepubliseer nie. Direkte leiding in verband met hierdie studie was dus tot 'n groot mate onverkrygbaar. Daar dien ten slotte daarop gewys te word, dat hierdie studie op 'n beperkte hoeveelheid geskikte onderstokke uitgevoer is, en dat wingerde nie vooraf vir die doel aangelĂȘ kon word nie. By 'n studie van hierdie aard sou die voltydse samewerking van 'n grondskeikundige ook 'n aanbeveling gewees het.
Description
Thesis (MSc)--Stellenbosch University.
Keywords
Viticulture, Roots (Botany)
Citation