Maatskaplikewerk-hulpverlening aan die dagga- en mandrax dwelmgebruiker

Date
1993-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Drug abuse and drug dependence, especially with regard to dagga and Mandrax, is a distressing phenomenon in the current South African society. Because of an increase in this phenomenon, that is the combined use of dagga and Mandrax, there is a growing need to treat this social problem as effectively as possible. The study deals with the social worker's rendering of help to the dagga- and Mandrax user. The purpose of the study is to compile guide-lines with regard to assessing the needs of social workers. A questionnaire survey was done by social workers actively involved in family organisations to assess their needs for knowledge and skills in working with the druguser. Pre-graduate training as well as insufficient furhter training after graduation add to social worker's limited knowledge and skills in working with the druguser. Social workers are largely emphatic and supportive towards the druguser, but they do however experience feeling of uncertainty, powerlessness, ambivalance and resignation. Although quite motivated in rendering help to the druguser, the social worker's motivation rests mainly on the druguser's motivation to change his own behaviour and to co-operate. The majority of respondents' needs with regard to knowledge and skills were highly indicated. Although the family-care worker does not specialise in dependence it is nevertheless necessary that she has sufficient knowledge and skills with regard to dependence. Her attitude towards the druguser and toward the phenomenon of dependence is therefore important in rendering help effectively. Guide-lines were compiled and suggestions were made to ensure that the social worker's tasks is more sufficient.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Dwelmisbruik rn -afhanklikheid, veral ten opsigte van dagga en Mandrax, is 'n kommerwekkende verskynsel in die huidige Suid-Afrikaanse samelewing. Weens die toename in die verskynsel van die gesamentlik gebruik van dagga en Mandrax, word die behoefte om hierdie maatskaplike werker, aan die dagga- en Mandraxgebruiker. Die doel is om riglyne, insake die hantering van die dwelmgebruiker op te stel. Dit is gedoen na aanleiding van 'n vraelysopname onder maatskaplike werkers by gesinsorganisasies om hul leerbehoeftes ten opsigte van kennis en vaardighede in die hantering van die dwelmgebruiker te bepaal. Effektiewe hulpverlening aan die dwelmgebruiker, word belemmer as gevolg van beperkte kennis en vaardighede van die maaatskaplike werker. Onvoldoende voorgraadse opleiding asook onvoldoende verdere opleiding na kwalifisering, dra by tot matskaplike werkers se beperkte kennis en vaardighede in die hantering van die dwelmgebruiker. Maatskaplike werkers is tot 'n groot mate empaties en behulpsaam om hulp te verleen aan die dwelmgebruiker, maar ervaar terselfdertyd gevoelens van onsekerheid, magteloosheid, ambivalensie en gelatenheid. Alhoewel maatskaplike werkers redelik gemotiveerd is om hulp aan die dwelmgebruiker te verleen, berus hierdie motivering hoofsaaklik op die dwelmgebruiker se motivering om sy gedrag te verander en samewerking te bied. Die meerderheid respondente se leerbehoeftes met betrekking tot kennis en vaardighede, is as hoog aangedui. Alhoewel die gesinsorgwerker nie spesialiseer in afhanklikheid nie, is dit noodsaaklik dat sy oor genoegsame kennis en vaardighede in die hantering van die dwelmgebruiker moet beskik. Vorts is die maatskaplike werker se houding teenoor die dwelmgebruiker en die verskynsel van afhanklikheid belangrik te einde effektiewe hulpverlening te verseker. Riglyne is opgestel en aanbevelings is gemaak te einde die maatskaplike werker se taak meer effektief te maak.
Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 1993.
Keywords
Drug addicts -- Rehabilitation, Substance abuse -- Treatment, Social work with drug addicts, Dissertations -- Social work, UCTD
Citation