ITEM VIEW

Die sending van die Nederduitse Gereformeerde Kerk onder die inboorlingvolke van Noordwes-Kaapland

dc.contributor.advisorSmith, N. J.en_ZA
dc.contributor.authorErwee, Andries Johannes Corneliusen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Theology. Dept. of Practical Theology and Missiology.en_ZA
dc.date.accessioned2012-08-27T11:38:27Z
dc.date.available2012-08-27T11:38:27Z
dc.date.issued1980
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/57373
dc.descriptionThesis (DTh)--Universiteit van Stellenbosch, 1980.en_ZA
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: By die voltooiing van hierdie studie is dit nodig om enkele redes te noem waarom juis hierdie besondere tema gekies is. In 1970 is 'n meestersgraad aan my toegeken op grond van 'n proefskrif oor die ontstaan van die Calvyn Protestantse Kerk van Suid-Afrika, 'n kerk wat in 1950 van die N.G. Sendingkerk in Suid-Afrika weggeskeur het. Hierdie kerk het verskeie gemeentes in en rondom die Kaapse Skiereiland gestig asook in die Kleurlingreservaat van Komaggas in Noordwes-Kaapland. My ondersoek het my dus geinteresseerd gemaak in die ontstaan van die Kleurlingreservate en die sendingwerk wat daar gedoen is. My eerste gemeente, die N.G. Sendinggemeente van Vanrhynsdorp, het my in nouer kontak gebring met die sendingstasies in Noordwes-Kaapland asook met die ander sendinggemeentes in die gebied. In my navorsing vir di.e skrywe van 'n 100-jarige feesboek oor die geskiedenis van die N.G. Sendinggemeente van Vanrhynsdorp in 1975, is my belangstelling opnuut geprikkel oor die wyse waarop ook die N.G. Kerk d.m.v. Blanke kerkrade en die Bin. Sendingsubkom. sendinggemeentes tot stand gebring het. Die navorsing vir hierdie studie is oor 'n tydperk van ongeveer agt jaar onderneem. Moeite is gedoen om al die tersaaklike primere bronne na te gaan. Aangesien gemeentes normaalweg nie notules na die kerkargief stuur wat nie ten minste 30 jaar oud is nie, moes ek 'n uitgebreide studiereis onderneem om die stukke in die gemeentes te gaan nalees. In die proses kon ek, op enkele uitsonderings na, die betrokke gebied van hoek tot kant deurreis en al die plekke besoek. In somrnige gevalle was kerkrade behulpsaam deur gemeentelike stukke vir 1n kort tyd aan my beskikbaar te stel via die kerkargief.af_ZA
dc.description.abstractENGLISH ABSTRACT: No abstracten_ZA
dc.format.extent505 leaves : illustrations
dc.language.isoaf_ZAen_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch Universityen_ZA
dc.subjectMissions -- South Africa -- Cape of Good Hopeen_ZA
dc.subjectBlacks -- Missions -- South Africa -- Cape of Good Hopeen_ZA
dc.subjectColored people (South Africa) -- Missions -- South Africa -- Cape of Good HopeeN_ZA
dc.titleDie sending van die Nederduitse Gereformeerde Kerk onder die inboorlingvolke van Noordwes-Kaaplandaf_ZA
dc.typeThesisen_ZA
dc.rights.holderStellenbosch Universityen_ZA


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

ITEM VIEW