The system will be unavailable for updates from 12:30 on Tuesday 23 May to prepare for the upgrade of the software platform.
n Ekonomiese ondersoek van besproeiingsboerdery langs die Olifantsrivier (Vredendal), 1956-57
Hyman, Louis George Reynolds (1959-12)
Thesis (M.Sc.)--Stellenbosch University, 1959.
Thesis
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie verhandeling is 'n ekonomiese ontleding van boerderye onder die Olifantsrivierbesproeiingskema - Vredendal. Aandag is geskenk aan boerderystelsels - grondgebruik, veehouding ens. - inkomstes en uitgawes, dit wil se die klem val hoofsaaklik op die finansiële aspekte van die boerderye.