ITEM VIEW

Die Witwatersrand : ekonomies-geografiese ondersoek

dc.contributor.authorPienaar, Johannes Henochen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Dept. of Economics.en_ZA
dc.date.accessioned2012-08-27T11:37:50Z
dc.date.available2012-08-27T11:37:50Z
dc.date.issued1937-12
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/56185
dc.descriptionThesis (PhD)--Stellenbosch University, 1937.en_ZA
dc.description.abstractENGLISH SUMMARY: No English abstract available.en_ZA
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Toe ek in Januarie 1930 die geleentheid kry om in Pretoria en op die Rand as amptenaar in die Departement van Mynwese (en Nywerheid) te gaan werk, het ek verlof van die Universiteit van Stellenbosch ontvang om met my ondersoekswerk op genoemde centra voort te gaan. My aanstelling aldaar as Sekretaris van die Staatsmyningenieur, gelyktydig met my sekretariële werk by etlike staatsmynondersoekkommissies, die een na die ander, het my toe 'n gulde geleentheid besorg om die alleen die naturelle-verbreiding en verwante sake nie, maar ook myboukwessies te bestuur. Middelerwyl het ek honderde stelle vrae aan alle moontlike gesaghebbende persone in verband in die Unie van Suid-Afrika gestuur in verband met die goedgekeurde onderwerp.af_ZA
dc.format.extent349 pages : illustrationsen_ZA
dc.language.isoaf_ZAaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch Universityen_ZA
dc.subjectWitwatersrand (South Africa) -- Economic conditionsen_ZA
dc.subjectWitwatersrand (South Africa) -- Description and travelen_ZA
dc.subjectUCTD
dc.titleDie Witwatersrand : ekonomies-geografiese ondersoekaf_ZA
dc.typeThesisen_ZA
dc.rights.holderStellenbosch Universityen_ZA


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

ITEM VIEW