Die Witwatersrand : ekonomies-geografiese ondersoek

Date
1937-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY: No English abstract available.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Toe ek in Januarie 1930 die geleentheid kry om in Pretoria en op die Rand as amptenaar in die Departement van Mynwese (en Nywerheid) te gaan werk, het ek verlof van die Universiteit van Stellenbosch ontvang om met my ondersoekswerk op genoemde centra voort te gaan. My aanstelling aldaar as Sekretaris van die Staatsmyningenieur, gelyktydig met my sekretariële werk by etlike staatsmynondersoekkommissies, die een na die ander, het my toe 'n gulde geleentheid besorg om die alleen die naturelle-verbreiding en verwante sake nie, maar ook myboukwessies te bestuur. Middelerwyl het ek honderde stelle vrae aan alle moontlike gesaghebbende persone in verband in die Unie van Suid-Afrika gestuur in verband met die goedgekeurde onderwerp.
Description
Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 1937.
Keywords
Witwatersrand (South Africa) -- Economic conditions, Witwatersrand (South Africa) -- Description and travel, UCTD
Citation