Evaluation of gender equity programme implementation in Limpopo Provincial Department of Sport, Arts and Culture

Date
2010-12
Authors
Nkoana, Nthabiseng Martha
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : University of Stellenbosch
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Since the democratic dispensation in South Africa, attempts were made in earlier studies to make recommendations for the implementation of gender equity in the labour markets. Until now companies and public service departments have done little to ensure gender equity. Most efforts made were merely window-dressing given that previous studies provide evidence of fewer female employments in Senior Management Service (SMS) positions across the public service. South Africa has introduced a legal framework to support the Employment Equity Act, 1998 (RSA, Act 55 of 1998). The study sets out to evaluate the extent of gender equity implementation in Limpopo Provincial Department of Sport, Arts and Culture. The EEA, 1998 (RSA, Act 55 of 1998) aims to redress employment inequalities previously experienced by racially, culturally and sexually marginalized South Africans. Departmental human resource processes are evaluated to establish equity measures necessary to achieve the purpose of the EEA, 1998 (RSA, Act 55 of 1998). This study reviews employment equity practices from various countries to establish best practice. Issues and proposed strategies for improvements surrounding employment equity legislation in South Africa are also highlighted. The study is extended to other departments to establish accountability standards as well as actions and penalties available for noncompliance. The findings from the study indicate that women are mostly employed in middle management while male employees continue to dominate the top management in spite of the Department of Public Service and Administration’s (DPSA) strategic goal to reach a 50% equal employment at SMS by 31 March 2009. Suggestions are provided to accelerate implementation of gender equity in Limpopo Provincial Department of Sport, Arts and Culture. Given that the study was based on a representative sample of a single public service department, the findings may as a result not be generalized to the entire South African public service.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Sedert die demokratiese bedeling in Suid-Afrika was pogings in vroeë studies aangewend om aanbevelings te maak vir die implementering van geslagsgelykheid in die arbeidsmark. Tot dus- ver het maatskappye en staatsdiens departemente min gedoen om geslagsgelykheid te bevorder. Talle pogings wat aangewend was, is niks meer nie as uiterlike vertoon, gegee die feit dat vorige studies bewysstukke lewer van minder vroulike indiensneming in Senior Bestuursdiens (SBD) posisies deur die staatsdiens. Suid -Afrika het `n wetgewende raamwerk ingestel om die Gelyke Indiensnemingswet, 1998 (RSA, Wet 55 van1998) te ondersteun. Die studie het ten doel om die implementering van geslagsgelykheid in die Limpopo Provinsiale Departement van Sport, Kuns en Kultuur te evalueer. Die GIW, 1998 (RSA, Wet 55 van 1998) beoog om die indiensnemings ongelykhede te herstel, wat voorheen ondervind was deur rasse, kulturele en geslagtelik gemarginaliseerde Suid-Afrikaners. Departementele menslike hulpbron prosesse word beoordeel ten einde die billikheidsmaatreëls te bepaal wat nodig is om die doelwitte van die GIW, 1998 (RSA, Wet 55 van 1998) te bereik. Hierdie studie raadpleeg gelyke indiensnemings praktyke van verskillende lande ten einde die beste praktyk te stig. Aangeleenthede en voorgestelde strategieë vir die bevordering van wetgewing oor gelyke indiensneming in Suid-Afrika word ook beklemtoon. Die studie word uitgebrei na ander departemente om standaarde oor aanspreeklikheid te bepaal, asook optrede en strafmaatreëls vir nie-voldoening daaraan. Die bevinding van die studie dui daarop dat vrouens meestal op middel bestuursvlak in diens geneem word, terwyl manlike werknemers aanhou om die top bestuursvlak te domineer, ten spyte van die Departement van Staatsdiens en Administrasie (DSDA) se strategiese doelwit om 50% gelyke indiensneming op SBD- vlak teen 31 Maart 2009 te bereik. Aanbevelings word gemaak om die implementering van geslagsgelykheid te versnel in die Limpopo Provinsiale Departement van Sport, Kuns en Kultuur. Gegee die feit dat die studie gebaseer was op `n verteenwoordigende monster van `n enkele staatsdiens departement, mag die bevindinge gevolglik nie veralgemeen word met die totale Suid-Afrikaanse staatsdiens nie.
Description
Thesis (MPA (Public Management and Planning))--University of Stellenbosch, 2010.
Keywords
Women in the civil service -- South Africa -- Limpopo, Women -- Government policy -- South Africa -- Limpopo, Women -- Employment -- Government policy -- South Africa -- Limpopo, Dissertations -- Public management and planning, Theses -- Public management and planning
Citation