Uhlahlelo-mhlahlandlela lwemibhalo yegeneri yezepolitiki ephephandabeni lesiZulu

Date
2003-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The purpose of this study is to do an in-depth analysis of genre-texts of political articles in newspapers. The genre theoretical approach is employed as framework for analysing the linguistic, rhetorical and discourse properties of isiZulu texts, giving a demonstration of a more general theory of genre analysis in writing, advanced by different writers. The genrebased approach to literacy and language teachingwas explored. A general overview was given of genre in folklore, genre in linguistics, genre in rhetoric and general description of genres was provided. The parameters of writing, that is the "who writes, what, to whom, where, when, why and how", were utilised in each text under investigation. These parameters were used to assess the communicative writing competence of the author of each text. Aspects of the text analysis such as information structuring, topic structuring, coherence and cohesion, cognitive move structure and structural description have been employed. This study presents the findings of the analysis of the lIanga newspaper texts by describing the critical analysis of textlinguistic aspects through the examination of genre text and outcomes-based language teaching in Curriculum 2005.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie studie is om 'n in-diepte analise te maak van genre tekste van koerantartikels in isiZulu wat handeloor politieke aangeleenthede. Die genre-teoretiese benadering is gebruik as raamwerk vir die analise van die taalkundige, retoriese en diskoerseienskappe van isiZulu tekste, en te demonstreer hoe, vir die doeleindes van teksanalise, 'n meer algemene teorie van genre analise in skryfwerk gebruik kan word. Die genre-benadering tot geletterdheid en taalonderrig is eerstens ondersoek. 'n Algemene oorsig is gegee van genre in folklore, genre in die taalkunde, genre in retoriek en 'n beskrywing van die kenmerke van genres is gedoen. Die parameters van skryf, naamlik wie skryf wat aan wie, waar, waarom, en hoe, is gebruik om elke koerantartikel te ondersoek. Hierdie parameters is aangewend om die kommunikatiewe skryfvaardigheid van die skrywer van elke teks te assesseer. Aspekte van teksanalise, naamlik inligtingstrukturering, onderwerpstrukturering, koherensie en kohesie, kognitiewe skuifstruktuur en strukturele beskrywing is aangewend in die analise van die tekste. Die studie bied die bevindinge van die analise van die lIanga koerantartikels in isiZulu deur die kritiese analise te beskryf van tekslinguistiese aspekte met verwysing na genre-tekste en uitkoms-gebaseerde taalonderrig in Kurrikulum 2005.
Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2003.
In-depth analysis of genre-texts of political articles in newspapers.
Keywords
Discourse analysis -- Political aspects, Zulu language -- Discourse analysis, Zulu language -- Study and teaching, Competency-based education -- South Africa, Dissertations -- Zulu language
Citation