Die geskiktheid van die natuur as hulpmiddel in 'n eksistensiele benadering tot psigoterapie

Date
2002-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Research literature is increasingly referring to the therapeutic effect of experiences in nature on people. However, no research that evaluates the suitability of nature as an aid in an existential approach to psychotherapy could be found. This paper shows by means of a literature review that nature as an aid can make a significant contribution to this approach. The potential benefits of utilizing nature are integrated with the therapeutic goals of existential psychotherapy. The conclusion reached is that nature can be an important aid for leading a client to self-confrontation, increased selfawareness, acceptance of personal freedom and responsibility, and to find personal meaning in life. Proposals for future research are recommended.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Navorsingsliteratuur bevat in 'n toenemende mate verwysings na die terapeutiese effek wat belewenisse in die natuur op mense het. Geen navorsing kon egter gevind word wat die geskiktheid van die natuur as 'n hulpmiddel in 'n eksistensiële benadering tot psigoterapie ondersoek nie. Hierdie studie toon deur middel van 'n literatuuroorsig aan dat die natuur wel as 'n hulpmiddel betekenisvolle bydraes kan lewer tot hierdie benadering, deur die potensiële bydrae van die natuur in verband te bring met die doelwitte van eksistensiële psigoterapie. Die gevolgtrekking word gemaak dat die natuur 'n belangrike hulpmiddel kan wees om die kliënt te lei na selfkonfrontasie, verhoogde selfbewussyn, aanvaarding van persoonlike vryheid en verantwoordelikheid, en die vind van persoonlike betekenis in die lewe. Aanbevelings vir verdere navorsing word ook gemaak.
Description
Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2002.
Keywords
Psychotherapy, Human beings -- Effect of environment on, Dissertations -- Psychology, Theses -- Psychology
Citation