A genre-based approach to the analysis of sports celebrity texts in Xhosa

Date
2002-03
Authors
Ganca, Zanodumo Victor
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This study explores the nature of writing instruction which can improve the writing skills of learners as it also takes into account the learners needs. The main aim is to apply the genrebased approach to written texts in Xhosa. This framework for instruction will help learners to be ready for the work place after they have left school. They will acquire the necessary writing skills, which are needed in the work place today. The genre-based use oflanguage will enable them to use written language in different situations and they should be able to write meaningful texts, which will take the reader into consideration, as required by Curriculum 2005. The approaches to teaching communicative writing skills are discussed in relation to both the critical outcomes and the specific outcomes for the learning field Language, Literacy and Communication as specified in the Curriculum 2005 (1997). The framework presented by Grabe and Kaplan (1996) is also presented in relation to the specific outcomes that need to be achieved in the Languages, Literacy and communication-learning field. Six BONA Magazine articles on sport celebrities have been analysed according to the model of text-construction within the framework proposed by Grabe and Kaplan (1996). It is concluded that these types of analytic skills are required in an effective approach to the teaching of writing to accomplish the outcomes of Curriculum 2005.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek die aard van skryfonderrig wat die skryfvaardigheid van leerders kan verbeter en ook die leerders se behoeftes in ag neem. Die hoofdoelstelling van die studie is om die genre-gebaseerde benadering toe te pas in die analise van geskrewe tekste in Xhosa. Hierdie raamwerk vir onderrig sal leerders help om gereed te wees vir die kommunikatiewe eise van die werkplek nadat hulle die skool verlaat het. Hulle kan, deur die genre-benadering tot skryfonderrig, die vereiste skryfvaardighede ontwikkel wat in die werkplek benodig word. Die genre-gebaseerde gebruik van skriftelike taal kan leerders in staat stelom taal aan te wend in In verskeidenheid situasies, en hulle behoort in staat te wees om betekenisvolle tekste te skryf wat die leser in berekening neem, soos vereis deur Kurrikulum 2005. Die benaderings tot die onderrig van kommunikatiewe skryfvaardigheid word bespreek met betrekking tot sowel kritieke uitkomste as spesifieke uitkomste vir die leerveld Taal, Geletterdheid en Kommunikasie, soos gespesifiseer in Kurrikulum 2005 (1997 weergawe). Die raamwerk van Grabe en Kaplan (1996) word ook behandel met betrekking tot die spesifieke uitkomste in wat bereik moet word in die leerveld Tale, Geletterdheid en Kommunikasie. Ses BONA tydskrifartikels wat handeloor sportpersoonlikhede word ontleed volgens die genre-gebaseerde benadering binne die raamwerk van Grabe en Kaplan se model vir tekskonstruksie en etnografie vir skriftelike tekste. Daar word bevind dat die onderrig van hierdie soort analitiese vaardighede nodig is vir In doeltreffende benadering tot skryfonderrig vir die bereik van die uitkomste van Kurrikulum 2005.
Description
Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2002.
Keywords
Xhosa language -- Study and teaching, Literary form, Written communication, Competency-based education -- South Africa
Citation