The prevalence of anxiety in a group of 7 to 13 year old learners in the Western Cape

Date
2001-12
Authors
Perold, Mariechen Deirdre
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: A study of the relevant literature revealed anxiety disorders to be of the most prevalent psychiatric disorders of childhood. Prevalence is put at between1 % and 20% in different studies. The purpose of this study was to gather data regarding the prevalence of anxiety in a group of learners in the Western Cape. Literature regarding the different etiological theories of anxiety, the classification of anxiety disorders, their prevalence, the living conditions of the child in South Africa and the assessment of anxiety in children were explored. The study further examined DSM-IV defined anxiety disorder symptoms in a large community sample of 7 to 13 year old learners in the Western Cape. This was done by a simple survey approach, using quantitative measures. Two self-report questionnaires were used, ie the Spence Children's Anxiety Scale (SCAS) and the Screen for Child Anxiety Related Emotional Disorders (SCARED). Results showed that the psychometric properties of the SCAS and the SCARED were moderate (convergent validity) to sufficient (reliability). The original factor structure of the SCAS and the SCARED did not emerge in this sample of learners, although factor analysis did yield evidence of the presence of a number of the hypothesised anxiety categories (ie social phobia, panic disorder, fears and generalised anxiety disorder). Results also indicated that a high percentage of the subjects reported serious anxiety symptoms, namely 22% on the SCAS and 25.6% on the SCARED. The most common anxiety symptoms of the learners in the Western Cape pertained to generalised anxiety disorder, separation anxiety disorder, social phobia, and obsessive-compulsive disorder. Studying the content of the most common responses revealed that symptoms referring to compulsive behaviours and physical separation from the parents were frequent.
AFRIKAANSE OPSOMMING: 'n Studie van die relevante literatuur het aan die lig gebring dat angsversteurings van die mees algemene psigiatriese versteurings tydens die kinderjare is. Die voorkoms daarvan wissel tussen 1% en 20%, en die doel van hierdie studie was om data oor die voorkoms van angs by 'n groep leerders in die Wes-Kaap in te samel. Literatuur oor die verskillende etiologiese teorieë rakende angs, die klassifikasie van angsversteurings, die voorkoms daarvan, die lewensomstandighede van die kind in Suid-Afrika, en die assessering van angs, is ondersoek. Daarna is angsversteurings soos gedefinieer deur die DSM-IV, ondersoek in 'n groot steekproef vanuit die gemeenskap, van 7- tot 13- jarige leerders in die Wes-Kaap. Dit is gedoen deur van 'n eenvoudige opname ontwerp gebruik te maak, en deur kwantitatiewe metodes te gebruik. Twee vraelyste waarin die subjekte inligting omtrent hulself verskaf, is gebruik, naamlik die Spence Children's Anxiety Scale (SCAS) en die Screen for Child Anxiety Related Emotional Disorders (SCARED). Resultate het aangetoon dat die psigometriese eienskappe van die SCAS en die SCARED matig (die konvergerende geldigheid) en voldoende (die betroubaarheid) was. Die oorspronklike faktorstruktuur van die SCAS en die SCARED het nie na vore gekom in hierdie steekproef nie. Faktoranalise het egter die teenwoordigheid van 'n aantal gehipotetiseerde angskategorieë aangedui, naamlik sosiale fobie, paniekversteuring, vrese en algemene angsversteuring. Resultate het ook getoon dat 'n hoë persentasie van die respondente die teenwoordigheid van ernstige angssimptome aangedui het, naamlik 22% op die SCAS en 25.6% op die SCARED. Die mees algemene angssimptome by die leerders in die Wes-Kaap het te doen gehad met algemene angsversteuring, skeidingsangs, sosiale fobie en obsessief-kompulsiewe versteuring. Simptome watte doen het met kompulsiewe gedrag en fisiese skeiding van hulouers, het die populêrste geblyk te wees.
Description
Thesis (MEdPsych)--University of Stellenbosch, 2001.
Keywords
Anxiety in children, Dissertations -- Education, Theses -- Education
Citation