Survivors' adjustment process to suicide in the nuclear family

Date
2001-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Suicide is currently one of the leading causes of death in many countries, and is still stigmatized to some extent in some cultures. As bereavement by suicide is a very difficult loss to adjust to, this study aims at creating a better understanding of the adjustment process that survivors of suicide have to go through. The study focuses on the impact of this kind of bereavement on family members and other people touched by the loss of someone to suicide. The needs of the bereaved have to be researched so that a suitable intervention programme can be developed to lessen the severity of the aftermath for survivors of suicide. Supportive aftercare (postvention) may also help prevent further tragedies following in the wake of suicide. The severity and stigma of suicide often contribute to the isolation of nuclear family members in their grief at a time when societal support would have been most helpful. Suicide touches the lives of people of all ages. Some may have special needs such as parents who lose a child to suicide or children whose parent has committed suicide. Better knowledge and understanding of the experiences of these survivors may guide caregivers to assist them with their bereavement and adjustment process as well as assist them in acquiring the necessary coping skills to work through the guilt, fears, anger, regrets and sorrow associated with their tragic loss. A review of the relevant literature is presented with pertinent hypotheses to inform further research to develop a suitable intervention programme for survivors of suicide in the nuclear family. A questionnaire is also presented that may guide interviewing of people affected by suicide in the family.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Selfmoord lS tans een van die leidende oorsake van sterfte in baie lande van die wereld. Die verlies van 'n geliefde aan selfmoord is baie moeilik om te verwerk, en hierdie studie beoog om beter begrip vir hierdie proses te bewerkstellig. Daardeur kan die samelewing meer bewus word van die impak van selfmoord op die naasbestaandes van iemand wat as gevolg van selfrnoord gesterf het. Die spesifieke behoeftes van die treurendes moet nagevors word sodat toepaslike intervensieprograrnme uitgewerk kan word, wat kan bydra om die impak van selfmoord op naasbestaandes to help versag. Ondersteuning aan naasbestaandes na selfmoord kan die voorkoms van verdere tragedies in die gesin help voorkom. Die geweldige impak asook die stigma van selfmoord van 'n gesinslid dra dikwels by tot isolasie van die kemgesin tydens hul routydperk,juis terwyl hulle dit die nodigste het. Selfrnoord raak mense van aile ouderdomme, elk met hul eiesoortige behoeftes, soos ouers wie se kind selfmoord gepleeg het of kinders van wie 'n ouer gesterf het as gevolg van selfmoord. Beter kennis en begrip van die ervarings van naasbestaandes kan hulpverleners lei om bedroefdes te help met hul rouproses en aanpassing, asook hulle bystaan om die nodige hanteringsvaardighede te verwerf sodat hulle die samehangende skuldgevoelens, vrese, woe de, berou en verdriet kan verwerk. 'n Oorsig van die toepaslike literatuur word aangebied met pertinente hipoteses om verdere navorsing toe te lig in die ontwikkeling van 'n toepaslike intervensieprogram vir naasbestaandes na selfmoord in die kemgesin. 'n Vraelys word aangebied wat onderhoudvoering met naasbestaandes kan lei.
Description
Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2001.
Keywords
Survival, Separation (Psychology), Suicide, Dissertations -- Psychology, Theses -- Psychology
Citation