Psychodynamic therapy with low-income women : the 'talking cure' as a desirable and alternative intervention

Date
2001
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This study reviews the literature regarding psychodynamic therapy with low-income women. Low-income women are at psychological risk for developing emotional distress as a result of their deprived living circumstances. They have, however, received little attention from psychological research and practice. This literature review explores what psychological interventions are available for low-income women. It is found that psychodynamic therapy is largely unavailable to low-income women for a variety of reasons, which range from classism, sexism and ignorance to the cogent feminist and cross cultural critiques. It is argued that psychodynamic therapy should be more available to low-income women as it provides a sophisticated understanding of how oppressive social ideologies are internalized in the unconscious, thus facilitating, through therapy, a process of deconstruction and political subversion. Suggestions are also offered as to how to make psychodynamic therapy more accessible to low-income women.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie bied 'n oorsig van die beskikbare literatuur aangaande psigodinamiese terapie vir laer inkomste vrouens. Die groep is tot 'n meerdere mate blootgestel aan die ontwikkeling van emosionele stress trauma weens hul ontneemde lewensomstandighede. Laer inkomste vrouens het tot hede min aandag geniet met betrekking tot psigologiese navorsing en praktyk. Hierdie literatuur oorsig fokus op gepaste psigologiese ingryping wat beskikbaar is vir die spesifieke groep. Die ontoeganklikheid van psigodinamiese terapie beskikbaar, vir laer inkomste vrouens, kan toegeskryf word aan 'n verskeidenheid faktore: die strek van klassisme, seksisme en onkunde tot oortuigende feministiese en kruis kulturele beoordeling en debat. Hierdie verhandeling stel voor dat psigodinamiese terapie meer beskikbar moet wees tot laer inkomste vrouens, want dit stel 'n gesofisikeerde begrip, ten doel van hoe onderdrukkende sosiale ideologie geinternaliseer word in die onderbewussyn en die teenwerking daarvan. Die geskrif beredeneer hoe terapie kan fasiliteer in die proses van de-konstruksie en politieke subversie. Dit word ook voorgestel hoe om psigodinamiese terapie toeganklik to maak vir laer inkomste vrouens.
Description
Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2001.
Keywords
Psychodynamic psychotherapy, Poor women, Dissertations -- Psychology, Theses -- Psychology
Citation