Die rol van maatskaplike faktore in die werksafwesigheid van vroulike fabriekarbeiders

Date
2001-03
Authors
Venter, Frederika Magdalena
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Workers absenteeism is a problem for many companies in South Africa. The absenteeism of workers affects the productivity of companies. The social worker in the industry plays a key role in the managing of workers absenteeism. One of the goals of social work in the industry is to enhance the productivity of workers. Consequently there is a lack of specifically South African research on the social factors that influence worker absenteeism and the role of the social worker to manage worker absenteeism. A survey of international literature forms the starting point for the research undertaken to fill this gap. The influence of social factors on worker absenteeism is described. Three worker absenteeism approaches, namely economical, psigological and sociological approaches are being used to describe the social factors that influence worker absenteeism. The literature view also offers management strategies to help combat worker absenteeism. In the study there is being focused on the female worker because the empirical study takes place at a company that manufactures clothes. The empirical study describes the social factors that influence the absenteeism of female workers working in the manufacturing company. Proposals are made concerning ways to combat worker absenteeism, taking into account the important role the social worker in the industry plays in managing worker absenteeism.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Werknemerafwesigheid is vir baie fabrieke en firmas in Suid-Afrika 'n ernstige probleem. Die werksafwesigheid van werknemers veroorsaak dat die produktiwiteit van fabrieke en firmas beïnvloed word. Die maatskaplike werker in die bedryf kan 'n belangrike rol speel in die hantering van werknemerafwesigheid, omdat dit 'n doelstelling van maatskaplike werk in die bedryf is om die produktiwiteit van werknemers te verhoog. Derhalwe is daar 'n gebrek aan spesifieke Suid-Afrikaanse navorsing oor die maatskaplike faktore wat werknemerafwesigheid beïnvloed, en wat die maatskaplike werker se rol is om werksafwesigheid te beperk. 'n Literatuurstudie word aangebied as vertrekpunt vir die navorsing wat onderneem is om genoemde leemte aan navorsing te vul. Die invloed van maatskaplike faktore op werknemerafwesigheid word bespreek. Drie benaderings tot werknemerafwesigheid, naamlik ekonomiese, sielkundige en sosiologiese benaderings word geondersoek waaronder die maatskaplike faktore wat werknemerafwesigheid beïnvloed, bespreek word. Die literatuuroorsig bied ook bestuurstrategieë om die werksafwesigheid van werknemers te bekamp. Daar word spesifiek op die vroulike werknemer gefokus omdat die empiriese ondersoek by 'n klerevervaardigingsfabriek plaasvind. Die empiriese ondersoek handel oor die maatskaplike faktore wat die werksafwesigheid van vroulike fabriekarbeiders beïnvloed. Na aanleiding van die bevindinge van die ondersoek word aanbevelings vir die hantering van werknemerafwesigheid gemaak. Dit geskied met inagneming van die belangrike rol wat die maatskaplike werker in die bedryf kan speel in die hantering van werknemerafwesigheid.
Description
Thesis (MSocialWork)--Stellenbosch University, 2001.
Keywords
Absenteeism (Labor) -- Social aspects -- South Africa, Women employees -- South Africa -- Social conditions, Dissertations -- Social work, Theses -- Social work
Citation