Adolescent sexual health in a selected region of Namibia

Date
2001-04
Authors
Lukolo, Linda Ndeshipandula
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Informal discussions and the work experience of the researcher in the field of health care raised concerns about the problems regarding the sexual health of adolescents. This demonstrated the need for an integrated health care system to promote adolescent sexual health. Against this background the study was undertaken to: • Identify the attitudes of adolescents towards sexual health. • Determine their knowledge of sexual health • Determine what the practice of sexual health by adolescents entail. • Provide recommendations where applicable. Triangulation, which is a combination of qualitative and quantitative research methods, was used. The findings reflected the following: • A positive attitude towards sexual health, but adolescents are involved in high risk sexual behaviour. • Sub-optimal knowledqë regarding sexual issues. • A need for sexual education by parents and health workers, especially nurses. The following recommendations, are proposed: • Sex education should start at an age as early as possible, at home, by parents. • Health workers should be trained to give proper information and advice to adolescents about their sexual health. • Condoms should be freely available and accessible to all the people of Namibia. • Adolescents should be actively involved in the promotion of their own sexual health. Keywords: Prevention of teenage pregnancy I Sexually transmitted diseases I HIV I AIDS and Sex education.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Informele besprekings en praktiese ervaring van die navorser in die gesondheidsorgveld het probleme rakende die seksuele gesondheid van adolessente uitgewys. Dit het gedui op die behoefte aan 'n geïntegreerde gesondheidsorgsisteem ten einde die seksuele welsyn van adolessente te bevorder. Teen dié agtergrond is die studie onderneem om: • Die houding van adolessente teenoor seksuele welsyn te bepaal. • Die kennis van adolessente omtrent seksuele welsyn te bepaal. • Te bepaal wat die praktyk van seksuele welsyn van adolessente behels. • Aanbevelings soos van toepassing te maak. Die metode van triangulasie, wat 'n kombinasie van 'n kwalitatiewe en kwantitatiewe navorsingsmedotiek is, is gebruik. Die bevindings reflekteer die volgende: • 'n Positiewe houding jeens seksuele gedrag, maar adolessente is betrokke by riskante seksuele ged rag. • Suboptimale kennis ten opsigte van seksuele kwessies. • 'n Behoefte aan seksuele onderrig deur ouers en gesondheidswerkers, veral verpleegkundiges. Die volgende aanbevelings word voorgestel: • Onderrig ten opsigte van seksuele gedrag moet op die jongste moontlike ouderdom deur die ouers tuis gedoen word. • Gesondheidswerkers moet opgelei word om die regte en relevante advies en inligting aan adolessente oor te dra rakende hul seksuele gesondheid. • Kondome moet vrylik beskikbaar en bekombaar wees vir alle inwoners van Namibië.Adolessente moet aktief betrokke wees in die bevordering van hul eie seksuele welsyn. Sleutelwoorde: Voorkoming van tienerswangerskappelseksueel oordraagbare siektes I MIV I VIGS en seksuele voorligting.
Description
Thesis (MCur)--Stellenbosch University, 2001.
Keywords
Sex instruction for teenagers -- Namibia, Health promotion -- Namibia, Youth -- Sexual behavior -- Namibia, Dissertations -- Nursing, Theses -- Nursing
Citation