The effect of centralization of fiscal powers on developmental activities of the Okavango Regional Council
Date
2000-03
Authors
Chaka, Lister Lutombi
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This theoretically guided qualitative and quantitative study aims at
investigating the extent to which centralization of fiscal powers in the
Namibian State has been detrimental to development activities of the
Okavango Regional Council. A further aim is to make recommendations and
suggest balanced inter-governmental fiscal relations between central and
regional governments in Namibia.
The significance" of this study lies in the fact that, since the abolition of
homelands in Namibia by the incumbent goven:rrnent in the 1990s, no
comprehensive study has been carried out to analyze the socio-economic
implications of such centralization of powers by central government.
The study demonstrates that the degree of autonomy afforded to regional
governments in Namibia stagnates their role as socio-economic development
agents/facilitators. The study also examines the causes of disparities between
centnil and regional governments. Important among the causes is the legal
framework, which does not specify a fixed sharing formula.
A number of corrective measures are suggested by the study. Among these
measures are the decentralisation of functions that can be efficiently
performed by regional governments, assignment of taxes to regional
governments and amendment of existing legislation to allow for a balanced
inter-governmental relations policy. The study further suggests that
decentralization of functions to regions needs to be carefully planned and
implemented because to lack of resource endowment and experienced
personnel in the regions.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie teoreties-gefundeerde kwalitatiewe en kwantitatiewe studie is daarop gemik om te bepaal tot watter mate die sentralisering van fiskale magte in die Namibiese regering 'n nadelige effek op die ontwikkelings-aktiwiteite van die Okavango Streeksraad gehad het. Nog 'n doelwit (van die studie) is om aanbevelings en voorstelle te maak vir die daarstelling van gebalanseerde inter-regeringsverhoudings tussen sentrale- en streeksowerhede in Namibië. Die waarde van hierdie studie lê in die feit dat, sedert die afskaffing van tuislande in Namibië deur die huidge regering in die 1990s, geen omvattende ondersoek nog gedoen is om die sosio-ekonomiese implikasies van so 'n sentralisering van magte deur die sentrale regering te ontleed nie. Die studie dui aan dat die mate van selfbestuur wat aan streeksowerhede in Namibië toegeken is, hulle rol as die agente/fasiliteersders van sosio-ekonomiese ontwikkeling kniehalter. Die studie ondersoek ook die oorsake van die verskille wat tans tussen sentrale- en streeksowerehede bestaan. Een van die hoofredes hiervoor blyk te wees die feit dat die bestaande resraamwerk/statutêre nie 'n vaste formule (vir die deling van mag) bepaal nie. 'n Aantal korrektiewe maatreëls word deur die studie aan die hand gedoen. Die aanbevelings sluit onder andere in maatreëls om dié funskies te densentraliseer wat effektief deur streeksowerhede gedoen kan word, die toekenning van belasting aan streeksowerhede en die wysiging van bestaande wetgewing om voorsiening te maak vir 'n gebalanseerde interregeringsverhoudingsbeleid. Die studie beveel verder aan dat die desentralisering van funkies na streke noukeurig beplan en geimplementeer moet word in die lig van 'n gebrek aan middele en ervare personneel in die streke.

Description
Thesis (MPA)--Stellenbosch University, 2000.
Keywords
Okavango Regional Council (Namibia), Fiscal policy -- Namibia, Intergovernmental fiscal relations -- Namibia, Dissertations -- Public management and planning, Theses -- Public management and planning