Gambling in South Africa, with specific reference to the Western Cape gambling policy
Date
2000-12
Authors
Human, Pieter
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: For the purposes of this study the term "gambling" refers only to casino style
gambling and does not necessarily include horse racing and the national lottery.
The study is partly based on the theoretical model for policy analysis as described by
Dunn in his book "Public Policy Analysis" (1994). The thesis is divided into two
sections. The first section deals mainly with the stage of monitoring and is a
retrospective analysis of the development of the gambling industry in seventeenth
and eighteenth century Venice and more recently in the United States, Australia,
Namibia and South Afiica prior to 1994.
The last section deals mainly with the stage of policy evaluation and questions the
possible discrepancies between the expected and actual gambling policy
performance in the Western Cape after 1994 when large scale gambling was
legalised throughout the country. It uses the recommendations of the Main Report on
Gambling in the Republic of South Afiica (Wiehahn Report) as a basis for the
evaluation of the Western Cape gambling policy from both a social and economic
perspective. More specifically the study attempts to shed light on the issues of the
problems related to the scientific research of gambling, the economic profile of
gamblers, the location of casinos, the displacement of capital and the correlation
between crime and gambling.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Vir die doeleindes van hierdie studie word die term "gambling" slegs gebruik met verwysing na dobbel in casinos en sluit nie noodwendig perdewedrenne en die nasionale lotery in nie. Die studie word gedeeltelik gebaseer op die teoretiese model vir beleids-analise soos weergegee deur Dunn in sy boek "Public Policy Analysis" (1994). Die studie word verdeel in twee afdelings. Die eerste gedeelte behandel die stadium van monitering en is hoofsaaklik a retrospektiewe analise oor die ontwikkeling van die dobbelbedryf in sewentiende eeuse Venesië en meer onlangs in die Verenigde State van Amerika, Australië, Namibië, asook Suid-Afrikavoor 1994. Die laaste gedeelte behandel hoofsaaklik die stadium van beleids-evaluering. Dit bevraagteken die moontlike verskil tussen die verwagte en werklike vertoning en uitkoms van die dobbelbeleid in die Wes Kaap na 1994. Hoofstuk 3 gebruik die aanbevelings van die Hoofverslag oor Dobbel in die Republiek van Suid-Afrika (Wiehahn verslag) as 'n basis vir die evaluering van die dobbelbeleid van die Wes Kaap van beide 'n sosiale asook 'n ekonomiese perspektief Meer spesifiek beoog die studie om lig te werp op die probleme wat verband hou met die wetenskaplike navorsing van dobbelary, die ekonomiese profiel van dobbelaars, die geografiese plasing van casinos, die verplasing van kapitaal en die korrelasie tussen misdaad en dobbel.

Description
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2000.
Keywords
Gambling -- South Africa, Gambling -- South Africa -- Western Cape, Casinos -- South Africa, Casinos -- South Africa -- Western Cape