A description of maritime safety in South Africa
Date
2000-03
Authors
Cronje, Riaan
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The increasing financial pressures exerted on ship owners in recent years due to cost
inflation, overtonnage and low freight rates in many sectors, have forced ship owners
to increase cost savings and contain costs. That induced certain shipowners to operate
substandard ships. The cost advantages in substandard ships are through failing to
maintain safety equipment and procedures, employing cheap and untrained crews,
repairing only essential equipment on breakdown and register under flags that do not
comply with all the international regulatory, economic and social requirements for
ships. Those ships undercut the true costs of operating a ship and eventually drive the
obedient shipowner out of the market at the cost of safe and clean seas.
Because of the complex international environment in which shipping operates an
international regulatory framework is needed to ensure safety at sea. This assignment
gives a layout of that framework, which is co-ordinated by the International Maritime
Organisation (!MO), as well as the ways in which it is implemented and regulated in
individual countries, with reference to South Africa. The functioning of the South
African Maritime Safety Agency (SAMSA), which has been established on 1 April
1998, is also discussed. The benefit of safe ports is highlighted and also the cost
savings in marine insurance if ships are classified as safe. A brief description of the
navigation instruments that SAMSA use to assist in achieving maritime safety is
given.
Finally, the diseconomies of substandard ships are debated against quality ships for
cleaner seas.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die toenemende finansiële druk op skeepseienaars, as gevolg van koste inflasie, oortonnemaat en lae vragtariewe in verskeie sektore, het hulle gedwing om oor die laaste aantal jare hul kostes te beperk. Gedwonge kostebesparings gee aanleiding daartoe dat sekere skeepseienaars onveilige skepe bedryf. Kostevoordele in onveilige skepe word bereik deur veiligheidstoerusting en -prosedures nie in stand te hou nie, goedkoop en onopgeleide bemanning aan te stel, slegs die nodige herstelwerk aan toerusting te doen en deur te registreer onder vlae wat nie voldoen aan internasionale regulering, ekonomiese en sosiale vereistes vir skepe nie. Eienaars van sulke skepe, onderskruip die ware bedryfskoste van 'n skip en uiteindelik dryf dit die wetsgetroue skeepseienaars uit die mark ten koste van 'n veilige en skoon see. As gevolg van die komplekse internasionale omgewmg waann skeepvaart funksioneer, word 'n internasionale reguleringsraamwerk benodig om veiligheid ter see te verseker. Hierdie werkstuk gee 'n uitleg van daardie raamwerk, wat gekoordineer word deur die Internasionale Maritieme Organisasie (!MO), asook die manier waarop dit geïmplementeer en gereguleer word in individuele lande met verwysing tot Suid-Afrika. Die funksionering van die Suid-Afrikaanse Maritieme Veiligheids Agentskap (SAMSA), wat tot stand gebring is op 1 April 1998, word bespreek. Die voordele van veilige hawens word uitgelig, sowel as die besparings in maritieme versekeringskoste indien 'n skip as veilig geklassifiseer word. 'n Kort beskrywing van navigasie-instrumente wat SAMSA gebruik om maritieme veiligheid te bewerkstellig, word kortliks bespreek. Ten slotte, die dis-ekonomie van onveilige skepe word gedebateer teenoor die kwaliteit van skepe vir 'n skoner see.

Description
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2000.
Keywords
Ships -- South Africa -- Safety measures, Merchant marine -- South Africa -- Safety measures, Shipping -- South Africa -- Safety measures, Dissertations -- Logistics, Theses -- Logistics