Kooperatiewe wynkelders in Suid-Afrika

Date
1966-12
Authors
Botha, T. C.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
INLEIDING: Die ontstaan van kooperasiewese kan teruggevoer word na die jaar 1844 toe 28 wewers van Rochdale in Engeland 'n suksesvolle koöperatiewe verbruikswinkel geloods het. Die sogenaamde Rochdale-pioniers word veral onthou vanweë die feit dat hulle die beginsels van koöperasiewese duidelik geformuleer het. In Suid-Afrika speel landboukoöperasie vandag 'n belangrike rol in die bemarking van landbouprodukte, die verskaffing van boerderybenodighede en die lewering van dienste aan boere. Koöperasies is, veral in die beginjare, meesal gestig met die doel om gebreke in die bemarking en verwerking van landbouprodukte te oorbrug. In Suid-Afrika het koöperasiewese ontwikkel sedert die twintigste eeu toe 'n Ier, Mnr. P.J. Hannon na die land gebring is om te dien as superintendent van landboukoöperasies. Vandaar het dit ontwikkel tot feitlik al die sektore van die landboubedryf in Suid-Afrika.
Description
Thesis (MSc(Agric)) -- Stellenbosch University, 1966.
Keywords
Ko-operatieve Wijnbouwers Vereniging van Zuid-Afrika Beperkt, Agriculture, Cooperative -- South Africa, Wineries -- South Africa, Wine and wine making -- South Africa, Wine industry -- South Africa, Viticulture -- South Africa, Dissertations -- Agriculture, Theses -- Agriculture
Citation