Absenteeism in district rural hospitals in the Eastern Cape : the experiences of nurses

Date
2022-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY: Absenteeism is a global concern that has a negative impact on employees, patients and the organization. Whilst absenteeism is exacerbated by working conditions such as resources (human, equipment), rural communities have a higher prevalence of chronic conditions than their urban counterparts which increases the workload. The aim of the study was to explore the experiences of nurses in district rural hospitals in the Eastern Cape. The objectives of the study were to: - Gain understanding of nurses’ experience of absenteeism at the workplace. - Explore the influence of intrinsic factors on absenteeism as experienced by nurses. - Explore the influence if extrinsic factors on absenteeism as experienced by nurses. A descriptive qualitative design was applied. A sample size of 12 was drawn from a total population of 183 at three participating hospitals, using purposive sampling. A pilot interview was conducted using a semi-structured interview guide based on the study’s objectives. Credibility, confirmability, transferability and dependability was assured by using Lincoln and Cuba’s criteria of trustworthiness. All ethical principles were met. Seven themes emerged from data analysis, i.e., managing human resources, work planning and scheduling, job dissatisfaction and workload, diminished patient care, staff well-being, relationship building amid absenteeism and strategies for managing absenteeism. The findings support Hertzberg’s theory on motivation factors regarding what motivates workers to perform well and not be absent from work. Hygiene factors such as heavy workload, lack of equipment, benefits and support staff, poor co-worker relationships as well as inconsistent implementation of policies all contributed to job dissatisfaction and ultimately absenteeism. As a result, human resource policies and practices should be revised and implemented to provide a more supportive work environment to reduce absenteeism.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Afwesigheid is ‘n wereldwye kommerwekkende kwessie wat ‘n negatiewe impak op werkers, pasiente en die organisasie het. Afwesigheid word verskerp deur werksomstandighede soos personeeltekorte en hulpbronne (mense, toerusting) asook plattelandse gemeenskappe met ‘n hoer voorkoms van kroniese siektetoestande as hulle stedelike ewekniee wat die werklading laat toeneem. Die doel van die studie is om die ervaringe van die verpleegsters in plattelandse distrikshospitale in die Oos-Kaap te ondersoek. Die doelwitte van die studie is om die: - Begrip van verpleegsters se ervaring oor afwesigheid by die werkplek te bepaal - Invloed van intrinsieke faktore oor afwesigheid soos ervaar deur verpleegsters te ondersoek - Invloed van die ekstrinsieke faktore oor afwesigheid soos ervaar deur verpleegsters te ondersoek. ‘n Beskrywende kwalitatiewe ontwerp is toegepas. ‘n Steekproefgrootte van 12 (is geneem vanuit ‘n totale bevolking van 183 aan drie deelnemende hospitale, deur gebruik te maak van ‘n doelgerigte steekproefneming. ‘n Loodsondersoek is uitgevoer deur gebruik te maak van ‘n semi-gestruktureerde onderhoudsgids, gebaseer op die doelwitte van die studie. Kredietwaardigheid, bevestigbaarheid, oordraagbaarheid en afhanklikheid is verseker deur Lincoln en Guba se kriteria oor betroubaarheid. Alle etiese beginsels is nagekom. Sewe temas is vanuit die data-analise geïdentifiseer, naamlik die bestuur van menslike hulpbronne, beplanning en skedulering van werk, werkersontevredenheid en werklading, afname in die versorging van pasiente, personeelwelstand, verhoudingsopbouing te midde van afwesigheid en bestuurstrategiee vir afwesigheid. Die bevindinge ondersteun Herzberg se teorie oor die motiveringsfaktore, ten opsigte van wat die werkers motiveer om goed te presteer en om nie afwesig te wees van die werk nie. Gesondheidsorg faktore soos ‘n swaar werklas, ‘n gebrek aan toerusting, voordele vir en ondersteuning van personeel, swak medewerkersverhoudinge, asook inkonsekwente implementering van beleidstrategiee het bygedra tot werkersontevredenheid en gevolglik afwesigheid. Hiervolgens moet die beleid vir menslike hulpbronne en praktyke hersien en geimplementeer word, om ‘n verbeterde ondersteunende werkomgewing te verskaf en sodoende afwesigheid te verminder.
Description
Thesis (MNur)--Stellenbosch University, 2022.
Keywords
Health facilities -- Employees -- Job satisfaction -- Eastern Cape, Absenteeism (Labor) -- Eastern Cape, Nurses -- Attitudes -- Eastern Cape -- Eastern Cape, Nurses -- Job satisfaction -- Eastern Cape, UCTD
Citation