Experiences of the third- and fourth-year undergraduate nurses in clinical settings in the Western Cape

Date
2022-04
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY: Background: The study aimed to explore the experiences of the undergraduate nurse in the clinical environment. It focused on the undergraduate nurses at an Institution of Higher Education (IHE). Ethical approval for the study was obtained from the Health Research Ethical Committee (HREC) at the Faculty of Health Sciences, Stellenbosch University. Consent to do the research was gained from the IHE from where participants were recruited and informed consent obtained from each of the participants. The objectives of the study included: •To explore the experiences of the undergraduate nurse in the clinical setting. •To describe the effect of the experiences of the undergraduate nurse on theirclinical learning. Methods: The objectives were met by utilising a qualitative research approach with a descriptive explorative design. The target population consisted of nine third- and fourth-year undergraduate nurses from an IHE at two different campuses. Due to the COVID -19 pandemic precautions, the interviews were done via WhatsApp video calling. Participants were selected as per purposive sampling. The Colazzi method of data analysis were employed to explore the objectives and to obtain a descriptive qualitative result. Ethical considerations were adhered to. Results: The results of the study reflected the challenges faced by the undergraduate nurse in the clinical environment. It highlighted the relentless and continuing problems the undergraduate nurse faces globally. Despite transformation in nursing, the increased burden of disease exacerbates these challenges. The fourth- year participants developed a more positive approach in dealing with the challenges as opposed to the third-year participants. By developing coping skills overtime served as an advantage to the undergraduate nurse in deal with the challenges.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Agtergrond: Die studie het ten doel gehad om die ervarings van voorgraadse- verpleegstudente in die kliniese omgewing te ondersoek. Dit het gefokus op die derde- en vierdejaar verpleegstudente aan ‘n Instituut van Hoër Onderwys (IHO). Etiese goedkeuring vir die studie is verkry van die Etiese Komitee (EKG) vir Gesondheidsnarvorsing by Stellenbosch Universiteit. Toestemming om die navorsing te doen was verkry vanaf ‘n IHO van waar die deelnemers verwerf was en ingeligte vrywillige skriftelike toestemming was ook verkry van elke deelnemer. Die doelstellings van die studie was as volg: •Om die ondervinding van die voorgraadse-verpleegstudente in die klinieseomgewing te ondersoek. •Om die effek van die evarings van die voorgraadse-verpleegstudente op hulkliniese leer te beskryf. Metode: Die doelstellings was bereik deur gebruik te maak van ‘n kwalitatiewe beskrywende benadering. Die teiken populasie het bestaan uit 3de- en 4de-jaar voorgraadse-verpleegstudente van ‘n Hoër Onderwys Instelling by twee verskillende kampusse. As gevolg van die COVID-19 pandemie is die onderhoude via WhatsApp video oproepe gedoen. Deelnemers is gewerf volgens doelgerigte steekproefneming. Die Colazzi metode van data analise is gebruik om doelstellings te ondersoek en ‘n beskrywende kwalitatiewe resultaat te verkry. Etiese oorwegings is nagekom. Resultate: Die resultate van hierdie studie weerspieël die uitdagings wat die voorgraadse-verpeegstudente in die kliniese omgewing in die gesig staar. Dit het die meedoënlose en voortslepende probleme wat die voorgraadse-verpleegstudente wêreldwyd in die gesig staar, beklemtoon. Ondanks transformasie in verpleging, vererger die toename in die las van siektes, hierdie uitdagings. Die vierde jaar deelnemers toon n positiewe benadering ten opsigte van die hantering van hierdie uitdagings in vergelyking met die derde jaar deelnemers. Die ontwikkeling van hanteringsvaardighede is tot voordeel vir voorgraadse-verpleegstudente om hierdie uidagings die hoof te bied.
Description
Thesis (MNur)--Stellenbosch University, 2022.
Keywords
Nursing students -- In-service training -- Western Cape, Nursing -- Study and teaching -- Psychological aspects -- Western Cape, UCTD
Citation