The appropriate and optimal role and function of special forces in peace missions

Date
2022-04
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The fascination with special forces, which is especially prevalent in books, movies and news articles, could be ascribed to the prominence of their use in contemporary conflicts across the globe. The public’s imagination of special forces has become linked with military actions and the armed struggles in the Middle East, Africa and Europe. Special forces are also strategically very appealing to policymakers for a number of reasons. The political confidence vested in special forces is clearly demonstrated in the creation of specialised commands across the world. This goes hand in hand with an increase in operating budgets, manpower and supporting structures for special forces operations. There is, however, a paradox of employing such a highly lethal force in order to pursuit peace. With peacekeeping evolving parallel with the strategic environment, especially in Africa, the trend towards more robust interventions has become prevalent since the end of the Cold War. As such, the requirement for accurate and timely intelligence in peace missions has become crucial. Admittedly, special forces would not necessarily be the soldiers expected to wear blue berets and participate in peace missions. It may come as a surprise to the uninformed, though, to learn that special forces have indeed participated, and are still involved, in peace missions across the globe. The dichotomy of this phenomenon leads one to enquire as to what gave rise to elite military forces, renowned for their rigorous training, specialised skills, and sophisticated equipment to be employed in peace missions.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die fasinasie met spesiale magte, wat veral algemeen voorkom in boeke, rolprente en in nuus artikels, kan toegeskryf word aan die prominente rol wat hulle speel in kontemporere konflikte regoor die wereld. Die beeld wat die publiek het van spesiale magte, het gekoppel geraak aan die militere aksies en gewapende konflikte in die Midde-Ooste, Afrika en Europa. Spesial magte is ook ‘n groot aantrekkingskrag vir beleidmakers om verskeie redes. Die politieke vertroue wat gevestig is in spesiale magte word duidelik gedemonstreer in die skepping van gespesialiseerde afdelings regoor die wereld. Dit gaan hand-aan-hand met die groei in bestuurs begrotings, mannekrag en ondersteunings strukture vir spesiale magte operasies. Daar is egter ‘n paradoks in die aanwending van sulke dodelike magte om vrede na te jaag. Met vredesoperasies wat parallel ontwikkel met die strategiese omgewing, veral in Afrika, het die robuuste intervensie trent meer prominent geraak sedert die einde van die Koue Oorlog. Die vereiste vir akkurate en tydige inligting in vredes missies het dus uiters belangrik geraak. Spesiale magte sal weliswaar nie noodwendig die soldate wees wat verwag sou word om die blou barette te dra in vredes missies nie. Dit kan egter as ‘n verrasing kom vir oningeligdes om te weet dat spesiale magte al vir ‘n geruime tyd betrokke was, en steeds is, in vredes missies wereldwyd. Die teenstrydigheid van hierdie verskynsel mag lei tot navrae oor wat aanleiding gegee het tot die aanwending van hierdie elite militere magte, wat bekend is vir hul streng opleiding, gespisialiseerde vaardighede, en gesofistikeerde uitrusting, in vredes missies.
Description
Thesis (MMil)--Stellenbosch University, 2022.
Keywords
Special forces -- (Military science), Peacekeeping forces, Peacekeeping operations, Peace-building, UCTD
Citation