Performance prediction and analysis of a dynamic, self-configuring IoT network
Date
2022-04
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: In this thesis a hypothetical wireless sensor network is modelled in software us ing discrete event simulation before a theoretical predictive model is developed
for this hypothetical network using queuing theory.
A study of cases in which wireless sensor networks have been implemented
both practically and in simulation is conducted before a radio module is se lected with which the models can be parameterised. Various appropriate MAC
layer and routing protocols are investigated and the MACAW MAC layer and
AODV routing protocols are selected to be implemented in the simulated and
theoretical models.
The results of both the simulated model and the theoretical model are
compared across a number of different possible network topologies and different
transmission arrival rates. The theoretical model was able to accurately predict
the behavior of the network at duty cycles appropriate for this type of network.
AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie tesis word ’n hipotetiese draadlose sensornetwerk in sagteware gemodelleer deur gebruik te maak van diskrete gebeurtenissimulasie voordat ’n teoretiese voorspellingsmodel deur toestandteorie vir hierdie hipotetiese netwerk geontwikkel is. ’n Studie van gevalle waarin draadlose sensornetwerke beide prakties en in simulasie geïmplementeer is word uitgevoer voordat ’n radiomodule gekies word waarmee die modelle geparameteriseer kan word. Verskeie toepaslike MAC-laag en roeteringsprotokolle word ondersoek en die MACAW MAC-laag en AODV roeteringsprotokolle word gekies om in die gesimuleerde en teoretiese modelle geïmplementeer te word. Die resultate van beide die gesimuleerde model en die teoretiese model word vergelyk oor ’n aantal verskillende moontlike netwerktopologieë en verskillende transmissie-aankomskoerse. Die teoretiese model was in staat om die gedrag akkuraat te voorspel van die netwerk by dienssiklusse wat geskik is vir hierdie tipe netwerk.

Description
Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2022.
Keywords
Self-Configuring IoT Network, UCTD, Wireless sensor network, Modulation (Electronics), Predictive control