Relative age effects among student-athletes in a university high-performance programme: prevalence, annual variation and between-group comparisons

Date
2022-04
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Among the factors facilitating or impeding an athlete’s pathway to success are primary or direct influences such as psychological characteristics, genetic factors and training. Indirect or secondary factors, for instance an individual’s birthdate may influence the type, amount and quality of coaching they receive. Independently, the birthdate is insignificant, but through the simultaneous interaction with age-grouping policies, it may influence selection and long-term athletic development. The term relative age represents the difference in age among participants grouped together based on a pre-established cut-off date (i.e., 1 January to 31 December in South Africa). These differences are associated with short-term and/or long-term effects and has been labelled relative age effects (RAEs). Research is consistent in reporting the short-term and long-term selection and participation advantages enjoyed by relatively older participants in comparison to relatively younger participants. Coach influence, age level, sport type, sex and level of competition are potential moderating factors. Research is plentiful among youth sport and elite athletes, however, few investigations have explored the prevalence of RAEs among university athletes. Moreover, the researchers’ understanding of the RAE within the South African context is limited. Hence, the aim of this retrospective study was to determine the prevalence and magnitude of the RAE among student-athletes from a high-performance (HP) programme at a South African university, in comparison to non-HP-student-athletes according to the competition year, sex and sport code. Relative age distributions of HP student-athletes (N = 950, women = 306, men = 644) and non-HP-student-athletes (student cohort) (N = 46 377, women = 26 376, men = 19 988, undisclosed = 13), aged 18 to 25 years from 2016 to 2021 were analysed. Only South African students were included in both samples to ensure all participants were subject to the same age-grouping policy and cut-offs. The RAE denoted a significant difference between the observed and expected distribution of the participants. Student-athlete (observed) vs non-student-athlete (expected) differences were determined using Chi-squared and Fisher’s exact test. Odds Ratios (OR) and 95% Confidence Intervals (CI) assessed relative age quartile differences. The steps were applied across competition years, sex and sport codes. Overall, student-athletes born in the first quartile of the competition year were significantly overrepresented compared to the non-student-athletes in both sexes. However, the RAE was not prevalent across all individual years. Further Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za V investigations into the 11 HP sport codes revealed a RAE prevalence in swimming, cricket and rugby only. RAEs were also larger in men than in women. This study provides a starting point for future research. Potential moderators for RAE are multifactorial and complex. Further exploration of the underlying mechanisms responsible for the prevalence or lack of RAEs, such as individual (e.g., sport psychological profiles), environmental (e.g., sport’s popularity and coach influence) and task (e.g., level of physicality) constraints is suggested. Subsequent studies should consider expanding this line of enquiry to other sporting codes and participation levels within South Africa.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Faktore wat ’n atleet se pad na sukses vergemaklik of belemmer sluit direkte of primere invloede soos genetiese faktore, sielkundige kenmerke en inoefening in. Indirekte of sekondere faktore soos ’n individu se geboortedatum mag die tipe, intensiteit en kwaliteit van afrigting wat hul ontvang beïnvloed. Onafhanklik is die geboortedatum onbeduidend, maar deur die gelyktydige interaksie met ouderdom groeperingsbeleide, kan dit seleksie en langtermyn atletiese ontwikkeling beinvloed. Die term relatiewe ouderdom beskryf die variasie (verskille) in ouderdom van persone wat saam gegroepeer is op grond van ’n voorafbepaalde afsnydatum (d.i. 1 Januarie tot 31 Desember in Suid-Afrika). Hierdie verskille in ouderdom word met korttermyn- en/of langtermyn effekte geassosieer en staan as die relatiewe ouderdomseffekte (ROE) bekend. Verskeie navorsingstudies oor die jare is eens dat relatief ouer deelnemers ʼn voordeel het bo relatief jonger deelnemers, in terme van kort- en langtermyn seleksie van spanne. Invloed van die afrigter, ouderdom, tipe sport, geslag en vlak van kompetisie bly bepalende faktore. Onder jeugsport en elite atlete is navorsing voldoende, maar slegs ʼn paar ondersoeke is reeds gedoen ROE by universiteitsatlete te ondersoek. Die begrip van ROE in die Suid-Afrikaanse konteks is beperk en daarom is die doel van hierdie retrospektiewe studie om die voorkoms en omvang van die ROE onder atlete van ʼn Suid-Afrikaanse Universiteit te ondersoek. Dit sal ook voorts met studente wat nie aan sport deelneem nie vergelyk word, asook volgens die kompetisiejaar, sportkode en geslag. Relatiewe ouderdomsverspreidings van studente-atlete in ʼn hoe-prestasie (HP) program (N = 950, dames = 306, mans = 644 en nie-HP-atlete (studente kohort) verbonde aan ʼn Suid-Afrikaanse Universiteit (N = 46 377, dames = 26 376, mans = 19 988, onbekend = 13) tussen die ouderdom van 18 en 25 jaar vanaf 2016 tot 2021 is ontleed. Slegs Suid-Afrikaanse studente is by beide steekproewe ingesluit om te verseker dat alle deelnemers aan dieselfde ouderdom groeperingsbeleid en afsnypunte blootgestel was. Die ROE het ’n beduidende verskil tussen die waargenome en verwagte verspreiding van die deelnemers aangedui. Kansverhoudings (KV) en 95% vertrouensintervalle (VI) het relatiewe ouderdom kwartielverskille ondersoek. Die stappe is oor kompetisiejare, geslag en sportkodes toegepas. Studente-atlete (waargeneem) teenoor studente (verwagte) verskille is bepaal met behulp van Chi-kwadraat en Fisher se presiese toets. Die stappe is oor kompetisiejare, geslag en sportkodes toegepas. Oor die algemeen was studente-atlete wat in die eerste kwartiel prestasie sportkodes het ’n ROE in slegs swem, krieket en rugby aan die lig gebring. Die ROE was ook groter onder mans as dames. Die huidige studie bied ’n basis vir toekomstige navorsing. ROE is kompleks aangesien dit deur verskeie faktore beinvloed word. Verdere ondersoek van die faktore wat verantwoordelik is vir die voorkoms of gebrek daaraan soos individuele (bv. sport sielkundige profiele), omgewings- (bv. sport gewildheid en afrigter invloed) en taak (bv. vlak van fisiekheid van die kompetisiejaar gebore is betekenisvol oorverteenwoordig in vergelyking met die nie-studente-atlete van beide geslagte. Nie alle individuele jare is egter geraak nie. Verdere ondersoeke na die 11 hoe) beperkings word voorgestel. Toekomstige studies moet dit oorweeg om hierdie lyn van ondersoek na ander sportkodes en deelnamevlakke binne Suid-Afrika uit te brei.
Description
Thesis (M Sport Sc)--Stellenbosch University, 2022.
Keywords
College sports -- South Africa, Physical fitness, College athletes -- South Africa -- Psychological aspects, Physical education and training, Ability, Influence of age on -- Athletics, UCTD
Citation