Illusive objects: An investigation into the embodiment of memory through contemporary jewellery

Date
2022-04
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This dissertation encompasses an investigation into the multifaceted and open-ended nature of memory. I interrogate my childhood memories, situated in the context of my grandparents’ home, through re-interacting with the objects from within their home. I use their objects in my jewellery praxis, as a means of externalising my childhood memories but I also distort and fragment their objects as a means of commenting on the fragmented, fragile nature of memory. In this regard, my Ouma’s diagnosis of dementia is a pivotal aspect throughout this study. The fragmented and fragile nature of memory demonstrates its unstable and inconsistent nature. As such, my theoretical investigation and my practical body of work inform one another and unpack the various elements that influence and manipulate memory. In this regard, these elements prompt the reconstruction, imagining, fictionalisation, and selection of the past rather than a consistent representation of the past.
AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie studie word die veelvlakkige en onbepaalde aard van geheue ondersoek. Daar word verwys na die herinneringe wat ek uit my kinderjare koester – spesifiek dít wat ek rondom my grootouers se huis onthou. As deel van die proses om hierdie kosbare herinneringe van my kinderjare te eksternaliseer, herskep ek voorwerpe uit hulle huis in my juwelierspraktyk. Ek omvorm en fragmenteer hierdie gevonde voorwerpe uit my ouma se huis in my kreatiewe proses om sodoende kommentaar te lewer op die gefragmenteerde, verbeelde en brose aard van geheue. My ouma se diagnose met demensie was ’n belangrike katalisator vir hierdie studie. Die gefragmenteerde en brose aard van die geheue, soos ervaar word deur my ouma as demensie-lyer, demonstreer die onstabiele en verraderlike aard daarvan. My studie integreer teoretiese navorsing en kunspraktyk op verskeie vlakke. Daar is ’n wisselwerking tussen my praktiese werk en my teoretiese ondersoek wat gestalte vind in die verskillende elemente wat geheue beinvloed en manipuleer. Die elemente wat ek verken, fokus eerder op die rekonstruktiewe, verbeeldingryke, fiktiewe en selektiewe aard van geheue, as op ’n akkurate uitbeelding van die verlede.
Description
Thesis MA (VA)--Stellenbosch University, 2022.
Keywords
Collective memory, Body language, Human body -- Symbiolic aspects, Art, Abstract, Aesthetics, Art, Modern -- 21st century, Dementia, Alzheimer's disease
Citation