An investigation into the knowledge of nurses about tuberculosis in the southern regions of Namibia

Date
2022-04
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY: Background: Tuberculosis (TB) is a communicable disease of major public health proportions in Namibia and one of the most frequent causes of hospitalization and attendance in outpatient clinics. Nurses are the primary care providers who play an active role in the management of TB. Thus, they must have adequate knowledge about TB aligned with evidence-based guidelines. Although all nurses working with TB patients are supposed to be trained on the TB management guidelines, not all receive formal training. Besides, there is no formal evaluation of the knowledge level of the nurses about TB management. Aim: The study aimed to investigate the knowledge of nurses about TB in public healthcare facilities in the southern regions of Namibia. Objectives: The objectives of the study were to investigate the knowledge of nurses who were working in public healthcare facilities in the southern regions of Namibia about the assessment, diagnosis, treatment and infection prevention and control of TB. Methods: The study applied a quantitative descriptive research design. The target population was registered and enrolled nurses working in public healthcare facilities from Hardap and Karas regions. The total population was 304 nurses working in these regions. A convenient sample of 152 nurses was recruited and n=132 (87.7%) of the participants completed the questionnaire. Data was collected with a self-developed, validated, self-administered structured questionnaire. The study was approved by the Health Research Ethical Committee at Stellenbosch University, ref. no. S20/07/179, including from the Namibian Ministry of Health and Social Services, Ethical Health Committee; ref.no.17/3/3ANS and individual informed consent. A pilot study of 15 (10%) participants was conducted in the Omaheke district, which supported the validity and reliability of the study. The researcher collected the data and adhered to ethical principles of informed consent, right to anonymity and confidentiality of participants. Descriptive and inferential statistics, which included the Kruskal Wallis and Mann Whitney U tests, were applied to determine any statistical differences between the knowledge scores and demographical data. A p-value of ≤0.05 indicated statistical significance. For this study, the competence level was based on a score of ≥80%. Results: Most (89.8%) of the participants had adequate knowledge about the assessment of TB. Results showed inadequate knowledge of the nurses about the diagnosis (78.0%), treatment (77.2%) and infection prevention and control (IPC) (58.5%) of TB. Statistically significant differences were shown between the scores obtained for the diagnosis of TB and the qualification (p=0.041) and duration (p=0.023) of employment of participants. The participants who worked less than a year in the current position showed a knowledge gap (median=37.5) about the infection prevention and control of TB. Conclusion: To improve the knowledge of nurses about TB, the following are recommended: mandatory training to newly recruited nurses, submission of a brief report to the Nursing colleges and University, continuous refreshment on job training, funding and introduction of quality improvement programmes are needed to enhance the knowledge of nurses about TB.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Agtergrond: Tuberkulose (TB) is ‘n oordraagbare siekte met grootskaalse afmetings in Namibië en een van die mees gereelde redes vir hospitalisasie en besoeke aan buitepasiënt-klinieke. Verpleegsters is die primêre gesondheidversorgers wat ‘n aktiewe rol speel in die hantering van TB en moet oor voldoende kennis wat in ooreemstemming is met bewys-gebaseerde riglyne beskik. Alhoewel alle verpleegsters wat met TB pasiënte werk, veronderstel is om volgens die hanteringsriglyne van TB opgelei te wees, ontvang nie almal formele opleiding nie. Buitendien, daar is geen formele evaluering oor die kennisvlak van die verpleegsters oor die hantering van TB nie. Doel: Die doel van die studie is om die kennnis van verpleegsters aangaande assessering, diagnose, behandeling en infeksievoorkoming, asook die hantering van TB in openbare gesondheidsorgfasiliteite in die suidelike streke van Namibië te ondersoek. Metode: Die studie het ‘n kwantitatiewe, beskrywende navorsingsontwerp toegepas. Die teiken populasie was geregistreerde en ingeskrewe verpleegsters wat in openbare gesondheidsorgfasiliteite van die Hardap- en Karasstreke werk. Die totale populasie is 304 verpleegsters wat in die streke werk. ‘n Gerieflike steekproef van 152 verpleegsters is gewerf en n=132 (87.7%) van die deelnemers het die vraelys voltooi. Data is ingesamel met ‘n selfontwikkelde, gevalideerde, selfgeadministreerde, gestruktureerde vraelys. Die studie is goedgekeur deur die Gesondheidsnavorsingsetiekkomitee aan Stellenbosch, verwysingsnommer S20/07/179, asook die Namibiese Ministerie van Gesondheid en Maatskaplike Dienste, die Etiese Gesondheidsdienste met verwysingsnommer 17/3/3ANS, wat individuele ingeligte toestemming insluit. ’n Loodsprojek van 15 (10%) deelnemers is uitgevoer in die Omaheke-distrik wat die validiteit en betroubaarheid van die studie ondersteun het. Die navorser het die data ingesamel en het aan die etiese beginsels oor ingeligte toestemming voldoen, asook die reg tot anonimiteit en vertroulikheid van deelnemers. Beskrywende en afleibare statistiek wat Kruskal Wallis en Mann Whitney U toetse insluit, is toegepas om enige statistiese verskille tussen die puntetellings oor die kennis van verpleegsters en demografiese data te bepaal. ‘n P-waarde van ≤0.05 het ‘n statistiese beduidenis aangedui. Vir hierdie studie is die bekwaamheidsvlak gebaseer op ‘n puntetelling van ≥80%. Resultate: Die meeste (89.8%) van die deelnemers beskik oor voldoende kennis ten opsigte van die assessering van TB. Resultate het voldoende kennis van die verpleegsters oor die diagnose (78.0%), behandeling (77.2%) en infeksie-voorkoming en beheer (IVB) (58.5%) van TB getoon. Statistiese beduidende verskille is bewys tussen die puntetelling wat gewerf is met die diagnose van TB en die vlak van opvoeding (p=0.041) en die tydperk van indiensneming van deelnemers (p= 0.023). Die deelnemers wat minder as ‘n jaar in die huidige betrekking gewerk het, het ‘n kennisgaping (mediaan=37.5) oor die infeksie-voorkoming en beheer van TB getoon. Slotsom: Om die kennis van verpleegsters aangaande TB te verbeter, word die volgende aanbeveel: verpligte opleiding aan nuut aangestelde verpleegsters, indiening van 'n kort verslag na die Verpleegkolleges en Universiteite, deurlopende opknapping en indiensopleiding, befondsing en instelling van kwaliteitsverbeteringsprogramme word benodig vir die verbetering van verpleegsters se kennis van TB.
Description
Thesis (MNur)--Stellenbosch University, 2022.
Keywords
Nurses -- In-service training -- Namibia, Tuberculosis -- Diagnosis -- Namibia, Tuberculosis -- Treatment -- Namibia, Tuberculosis -- Patients -- Namibia, Tuberculosis -- Nursing -- Namibia, Tuberculosis -- Namibia -- Prevention, UCTD
Citation