Feasibility and Acceptability of the Self-Directed Career Guidance Project for Grade 9 Learners in the Cape Winelands
Date
2021-12
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The South African COVID-19 National Lockdown restrictions and risk mitigation
strategies necessitated the reformulation of the contact-based Grade 9 Career Guidance
Project (CGP) into a self-directed career guidance booklet and supplementary resources
(website, electronic and physical resource kits, and video content). The CGP provides Grade
9 learners from eight resource-constrained schools in the Cape Town area with career
guidance and subject choice support, therefore the continuation of the project during the
COVID-19 lockdown period was vital.
The LO teachers’ and project team members’ qualitative data identified WiFi and data
limitations regarding the accessibility of the supplementary resources, which hinder current
feasibility and acceptability of the resources. The project volunteers positively evaluated the
volunteer work and coordination thereof. However, the volunteers identified the video
development process as time-consuming, which hindered the acceptability of the volunteer
work process. The project team members and LO teachers have advised implementing a
hybrid format and presentation of the CGP (self-directed with additional in-person contact
sessions) as a way forward.
Overall, the research findings confirm the feasibility and acceptability of the self-
directed CGP implemented amid a global pandemic, and thereby have pertinent implications
for career guidance research undertaken in resource-constrained settings.
AFRIKAANSE OPSOMMING: iii OPSOMMING Die Suid-Afrikaanse Nasionale COVID-19 inperkings en risiko versagtende strategieë het die herformulering van die kontak gebaseerde Graad 9 Loopbaanvoorligtingsprojek in ’n selfgerigte Loopbaanvoorligtingsboekie en aanvullende hulpbronne (webwerf, elektroniese en fisiese hulpbronstelle, en video-inhoud) vereis. Die Loopbaanvoorligtingsprojek bied loopbaanvoorligting en vakkeuse ondersteuning aan Graad 9-leerders van agt hulpbronbeperkte skole in die Kaapstad omgewing, dus was die voortsetting van die projek tydens die COVID-19 inperkings noodsaaklik. As gevolg van tydsbeperkings kon ’n geloodsde studie van die selfgerigte Loopbaanvoorligtingsprojek nie plaasvind nie. Vandaar, is ’n gemengde metodes evaluerende studie ontwikkel om die haalbaarheid en aanvaarbaarheid van die ontwikkeling, implementering, en hulpbronne van die selfgerigte Loopbaanvoorligtingsprojek te bewys deur die terugvoer van ’n steekproef van Graad 9-leerders (n = 498), LO-onderwysers (n =11), projek-vrywilligers (n = 7), en lede van die projekspan (n = 4) te versamel. Die Graad 9-leeders en LO-onderwysers se kwantitatiewe en kwalitatiewe meningspeiling data het gunstige evaluasies van die selfgerigte Loopbaanvoorligtingboekie verskaf, en die haalbaarheid en aanvaarbaarheid daarvan bevestig. Die Graad 9-leeders het ook die impak van die boekie op die voorbereiding van hulle loopbane positief geëvalueer. Die LO-onderwysers en projekspanlede se kwalitatiewe resultate het WiFi en data beperkings oor die toeganklikheid van die aanvullende hulpbronne geïdentifiseer, wat dus die haalbaarheid en aanvaarbaarheid daarvan belemmer. Die projek-vrywilligers het die vrywilligheidswerk en koördinasie daarvan positief geëvalueer. Alhoewel, die projek- vrywilligers het die video-inhoud ontwikkelingsproses as tydrowend beskryf, en dit het die aanvaarbaarheid van die vrywilligheidswerk belemmer. Die projeklede en LO-onderwysers adviseer ’n saamgevoegde formaat en aanbieding van die Loopbaanvoorligtingsprojek (selfgerigte met bykomende kontak sessies) in die toekoms. Ter afsluiting bevestig die navorsingsresultate dat die selfgerigte Loopbaanvoorligtingsprojek haalbaar en aanvaarbaar is tydens ’n wêreldwye pandemie, en het dus belangrike insigte vir toekomstige loopbaansvoorligtingsnavorsing wat in hulpbronbeperkte omgewings onderneem word.

Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2021.
Keywords
Vocational guidance, Subject Choice, Self-directed, Self-Directed Search Questionnaire, UCTD, Self-help techniques