Developing a toolkit to assist in the decision-making process of LSPs to shift to the use of bimodal transport in South Africa
Date
2021-12
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: South Africa experiences high externality costs associated with transport due to its reliance
on the use of trucks for long-distance freight transport. The use of a bimodal system could
help to alleviate this. Only a limited amount of visible research has been done on the use of
bimodal technology in South Africa. This thesis seeks to contribute to research on the topic
by developing a toolkit that allows Logistics Service Providers (LSPs) to conduct investigations
into the suitability of the RailRunner bimodal technology for use in their business.
The toolkit was developed by first investigating the road-to-rail industry both locally and in-
ternationally, including the RailRunner system and its technology. This information was used
to construct selection criteria for potential users of the RailRunner system. Secondly, a prelim-
inary toolkit was set up using the selection criteria and the knowledge gained from the previous
investigations. Exploratory interviews were done to flesh out the preliminary toolkit so that
a more comprehensive finalised toolkit could be constructed. Validation interviews were then
conducted to confirm the usefulness and validity of the finalised toolkit. A toolkit containing
the following tools was successfully developed and validated:
Abstract
South Africa experiences high externality costs associated with transport due to its reliance

Explanation of the RailRunner system/technology;
. Selection criteria for LSPs that can benefit from the RailRunner system;
. Stakeholder analysis of the role players that may have an interest in or influence on the
decision to use the RailRunner system;
. Financial model comparing the operating costs of road-only systems with systems involving
the RailRunner technology;
. Decision matrix that assists LSPs in quantifying and visualising their attitudes towards
different transport methods;
. Frequently asked questions that help to clear up any misconceptions of the RailRunner
system or technology.
The toolkit can now be used by LSPs as a basis for their investigations into the viability of the
use of the RailRunner system in their business. RailRunner will also be able to use the toolkit
to identify potential customers and to see what the deciding factors are for them choosing to
use the system. Preliminary results show that RailRunner would have to make sure that the
reliability of their system is equal to or better than that of road transport alone. LSPs must
also note that the RailRunner system is not a one-size-fits-all solution. Many factors need to
be considered in the decision to use the system. Lastly, this research also provides a basis for
numerous potential future research topics related to a road-to-rail shift.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Suid-Afrika ondervind ho ̈e eksterne kostes as gevolg van die gebruik van vragmotors vir vragver- voer oor lang afstande. Die gebruik van ’n bimodale stelsel kan help om hierdie kostes te vermin- der. Daar is ook min navorsing gedoen oor die gebruik van bimodale tegnologie in Suid-Afrika. Hierdie tesis ontwikkel dus ’n gereedskapstel waarmee logistieke diensverskaffers ondersoeke kan doen op die geskiktheid van die RailRunner bimodale tegnologie vir gebruik in hul besigheid. Die gereedskapstel is ontwikkel deur eers die pad-tot-spoor industrie in Suid-Afrika en in die buiteland, en die RailRunner stelsel en tegnologie te ondersoek. Hierdie inligting is daarna gebruik om seleksiekriteria op te stel vir potensi ̈ele gebruikers van die RailRunner stelsel. Twee- dens is ’n voorlopige gereedskapstel opgestel met hulp van die seleksiekriteria en die kennis wat uit die voorheen genoemde ondersoeke opgedoen is. Verkennende onderhoude is gedoen om by te las by die voorlopige gereedskapstel sodat ’n meer omvattende afgehandelde gereedskapstel opgestel kan word. Validasie onderhoude is daarna gevoer om die nut en geldigheid van die afgehandelde gereedskapstel te bevestig. ’n Gereedskapstel wat die volgende gereedskap bevat, was suksesvol ontwikkel en gevalideer: Opsomming Suid-Afrika ondervind ho ̈e eksterne kostes as gevolg van die gebruik van vragmotors vir vragver- voer oor lang afstande. Die gebruik van ’n bimodale stelsel kan help om hierdie kostes te vermin- der. Daar is ook min navorsing gedoen oor die gebruik van bimodale tegnologie in Suid-Afrika. Hierdie tesis ontwikkel dus ’n gereedskapstel waarmee logistieke diensverskaffers ondersoeke kan doen op die geskiktheid van die RailRunner bimodale tegnologie vir gebruik in hul besigheid. Die gereedskapstel is ontwikkel deur eers die pad-tot-spoor industrie in Suid-Afrika en in die buiteland, en die RailRunner stelsel en tegnologie te ondersoek. Hierdie inligting is daarna gebruik om seleksiekriteria op te stel vir potensi ̈ele gebruikers van die RailRunner stelsel. Twee- dens is ’n voorlopige gereedskapstel opgestel met hulp van die seleksiekriteria en die kennis wat uit die voorheen genoemde ondersoeke opgedoen is. Verkennende onderhoude is gedoen om by te las by die voorlopige gereedskapstel sodat ’n meer omvattende afgehandelde gereedskapstel opgestel kan word. Validasie onderhoude is daarna gevoer om die nut en geldigheid van die afgehandelde gereedskapstel te bevestig. ’n Gereedskapstel wat die volgende gereedskap bevat, was suksesvol ontwikkel en gevalideer: . ’n Gedeelte wat die RailRunner stelsel/tegnologie verduidelik; . Keuringskriteria vir logistieke diensverskaffers wat kan baat deur die RailRunner stelsel te gebruik; . Ontleding van belanghebbendes oor die rolspelers wat ’n belang of invloed kan hˆe op die besluit om die RailRunner stelsel te gebruik; . ’n Finansi ̈ele model wat die bedryfskoste van pad stelsels vergelyk met stelsels wat die RailRunner tegnologie insluit; . ’n Besluitmatriks wat logistieke diensverskaffers help om hul houding teenoor verskillende vervoermetodes te kwantifiseer en te visualiseer; . ’n Gedeelte oor algemene vrae wat help om enige wanopvattings van die RailRunner stelsel of tegnologie op te klaar. Die gereedskapstel kan nou deur logistieke diensverskaffers gebruik word as ’n basis vir hul ondersoeke op die lewensvatbaarheid van die gebruik van die RailRunner stelsel in hul besigheid. RailRunner sal dit ook kan gebruik om potensi ̈ele kli ̈ente te identifiseer en om te sien wat die beslissende faktore vir potensi ̈ele kli ̈ente is. Voorlopige resultate toon dat RailRunner moet seker maak dat die betroubaarheid van die RailRunner stelsel gelyk is aan of beter as die van die pad. Logistieke diensverskaffers moet ook daarop let dat die RailRunner stelsel nie ’n oplossing vir almal is nie. By die besluit om die stelsel te gebruik, moet baie faktore in ag geneem word, soos aangedui in die gereedskapstel. Laastens bied hierdie navorsing ook ’n basis vir talle moontlike toekomstige navorsingsonderwerpe wat verband hou met onder meer ’n pad na spoorverskuiwing en die vermindering van uitlaatgasse.

Description
Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2021.
Keywords
Bimodal transport, Freight transportation, Business logistics, Railroads -- Freight-cars, Roadrailer, Decision support systems, UCTD