The prevalence and associated occupational risk factors of lower back pain among registered nurses at Tygerberg Hospital, South Africa : a cross-sectional study

Date
2021-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY : Background: Low back pain (LBP) complaints are the most frequently reported work-related musculoskeletal disorders among nurses worldwide. However, few epidemiological studies on occupational LBP among nurses have been carried out in Africa. The purpose of this study was to assess the prevalence of work-related low back pain and associated risk factors among nursing professionals at a tertiary hospital in South Africa. Methods: A cross-sectional study design with an analytic component was implemented at Tygerberg Academic Hospital. Data were collected using a self-administered questionnaire. The questionnaire, based on the internationally validated Standardized Nordic Questionnaire, was modified for local use. Descriptive (mean, standard deviation and percentages) and inferential (including logistic regression analysis) statistics were used to analyze data. Alpha level was set at p< 0,05. Results: A total of 280 completed questionnaires were analyzed (response rate 70,0%). The median age of the participants was 47 years (IQR 38,0 - 52,3) and the majority were female (97%). The 12-month period-prevalence of LBP was 73,2% and the lifetime prevalence was 80,7%. Significant risk factors for reported LBP included manual handling (carrying, lifting, or moving) of heavy inanimate materials and medical equipment (aOR: 3,70 95%CI: 1,85 - 7,41). Both working in the adult ICU (aOR: 0,21 95% CI: 0,06 - 0,66) and working night shifts (aOR: 0,31 95%CI: 0,14 - 0,73) were found to be protective. However, according to the nurses’ perceptions, working in the same awkward position for prolonged periods and continuing to work while injured or hurt were strong contributory factors to low back pain. Conclusions: Musculoskeletal disorders affect more than 80% of nursing professionals in Tygerberg Hospital, the lower back being the most commonly affected body region. Although several studies have implicated direct manual handling of patients and work-related psychosocial risk factors as predictors of LBP among nurses, this study showed that manual handling of inanimate materials and medical equipment (e.g., laden trolleys, beds, oxygen cylinders etc.) are strongly associated with low back pain among nurses. Further research focusing on the ergonomics of manual material handling of inanimate objects and equipment on the prevalence of low back pain among the nurses is recommended.
AFRIKAANSE OPSOMMING : Agtergrond: Lae rugpyn klagtes is die algemeenste werkverwante muskuloskeletale afwyking onder verpleegpersoneel wêreldwyd. Daar is egter min epidemiologiese studies oor beroeps-lae-rugpyn onder verpleegsters in Afrika. Die doel van hierdie studie was om die voorkoms van werksverwante lae rugpyn en gepaardgaande risikofaktore by verpleegpersoneel in 'n tersiêre hospitaal in Suid-Afrika te ondersoek. Metodes: 'n Deursnitstudie met 'n analitiese komponent is in die Tygerberg Akademiese Hospitaal uitgevoer. Die data is versamel deur middel van 'n selfgeadministreerde vraeboog. Die vraeboog, gebaseer op die internasionaal-gevalideerde en gestandaardiseerde Nordiese vraelys, was aangepas vir plaaslike gebruik. Beskrywende (gemiddelde, standaardafwyking en persentasies) en inferensiële (insluitend logistieke regressie analise) statistieke is gebruik om data te ontleed. Alfa -vlak is op p <0,05 gestel. Resultate: 'n Totaal van 280 voltooide vraelyste is ontleed (reaksiekoers 70,0%). Die mediaanouderdom van die deelnemers was 47 jaar (IKR 38,0 - 52,3) en die meerderheid was vroulik (97%). Die 12-maande-voorkoms van lae rugpyn was 73,2% en die lewenslange voorkoms was 80,7%. Beduidende risikofaktore vir gerapporteerde lae rugpyn sluit handmatige hantering (dra, optel of beweeg) van swaar lewelose items en mediese toerusting in (aWV: 3,70 95%VI: 1,85 - 7,41). Werk in die volwasse intensiewe sorgeenheid (aWV: 0,21 95%VI: 0,06 - 0,66) en nagskof werk (aWV: 0,31 95%VI: 0,14 - 0,73) was beskermend. Volgens die persepsies van die verpleegsters was werk vir lang periodes in dieselfde ongemaklike posisie en om aan te hou werk na hulle beseer of seergemaak is, sterk bydraende faktore tot lae rugpyn. Gevolgtrekkings: Muskuloskeletale afwykings affekteer meer as 80% van die verpleegpersoneel in die Tygerberg hospitaal, en die lae rug word die meeste geraak. Alhoewel verskeie studies direkte handmatige hantering van pasiënte en werkverwante psigososiale risikofaktore as voorspellers van lae rugpyn onder verpleegsters impliseer het, het hierdie studie getoon dat handmatige hantering van lewelose materiaal en mediese toerusting (bv. belaaide trollies, beddens, suurstofsilinders, ens.) sterk geassosieer is met lae rugpyn onder verpleegsters. Verdere navorsing wat fokus op die ergonomie en hantering van lewelose items en toerusting met die voorkoms van lae rugpyn onder die verpleegsters word aanbeveel.
Description
Thesis (MMed)--Stellenbosch University, 2022.
Keywords
Backache -- Incidence -- Risk factors, Nurses -- Tygerberg hospital, Industrial safety, UCTD
Citation