Analysis of the relationship between the severity of road traffic crashes and the human factors involved: N4 Toll route case study

Date
2021-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Road safety is considered to be one of the most critical concerns in contemporary society. As a result, reducing road traffic crashes is, arguably, the most critical aspect that needs to be addressed within a roadway system. Injuries and fatalities resulting from traffic crashes are a serious problem. Globally, the number of road traffic deaths continues to rise, reaching a devastating 1.35 million fatalities in 2016, which equates to almost 3700people being killed on the world’s roads every day. Despite the efforts made by government agencies and the engineering community, the road crash fatality rate in South Africa remains higher than the global average. In 2016, approximately 25.9 people per 100 000 lost their lives on South African roads, in comparison, the global average of road fatalities is confirmed at 18 deaths per 100 000 of the population. The study focused on analysing the relationship between the severity of the road traffic crashes, which occurred on the N4 Toll Route in South Africa, and the interaction of the human factors involved in these crashes. Association Rule Analysis was the primary method used to determine the relationship between the crash severity and the human risk factors involved in these crashes. The study confirmed that the human factor plays a critical role in road traffic crashes. Of the almost 9000 crashes analysed, 16.1% of the crashes were caused by vehicle-, 8.7% by road and environmental- , 4.4% by unknown- , and 72.8% by human- factors. The study established that there exists a relationship between the various human factors and crash severity. Among the human factors, crashes that occurred as a result of negligent driving, illegal overtaking and travelling in the wrong direction proofed to pose the highest risk for fatalities or serious injury. Vehicle- pedestrian crashes proofed to be the most dangerous, leading to a fatality in 71.5% of the crashes. A survey was distributed to collect information about the perception that drivers have on the possible relationship between RTCs and the human factors involved in these crashes. In addition, the research was used to gather data on the behaviour of drivers while driving on the highway under South African conditions. Having to indicate what contributes the most towards road safety, 87.8% of the respondents listed ‘Human behaviour’ as the primary factor that leads to a road being deemed safe or unsafe.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Padveiligheid word beskou as een van die beduidendste kwessies waarteen die moderne samelewing vandag te staan kom. Gevolglik is die belangrikste aspek wat binne ʼn padnetwerk aangespreek moet word die vermindering van padongelukke. Beserings en sterftes as gevolg van padongelukke is ʼn ernstige probleem. Die aantal sterftes wat wêreldwyd toegeskryf word aan padongelukke styg voortdurend, in 2016 alleen is daar ʼn verwoestende 1.35 miljoen sterftes aangemeld, wat beteken dat byna 3 700 mense per dag sterf op die wêreld se paaie. Ondanks verskeie pogings deur regeringsagentskappe, sowel as, die ingenieursgemeenskap bly die padongeluk sterftekoers in Suid-Afrika steeds hoër as die wêreldgemiddeld. In 2016 het ongeveer 25.9 mense per 100 000 van die bevolking hulle lewens verloor op Suid-Afrikaanse paaie, dit in ooreenstemming met die bevestigde wêreldgemiddeld van 18 mense per 100 000 van die sterftes binne die bevolking. Hierdie navorsing ontleed die verhouding tussen die intensiteit van ongelukke, en die interaksie met die bydraende menslike faktore tot hierdie padongelukke. Die studie fokus op ongelukke wat plaasgevind het op die N4-Tolpad in Suid-Afrika. Assosiasie reël analise is as primêre metode gebruik om die verhouding tussen die intensiteit van padongelukke en die bydraende menslike faktore te analiseer. Die studie bevestig die kritieke rol wat die menslike faktore in padongelukke speel. Vanuit die byna 9000 padongelukke wat ontleed is, is 16.1% van die padongelukke veroorsaak deur voertuigfaktore, 8.7% deur pad- en omgewingsfaktore, 4.4% deur onbekende faktore en 72.8% deur menslike faktore.Die studie bewys dat daar ʼn verhouding bestaan tussen die verskeie menslike faktore en die graad van intensiteit van padongelukke. Onder die menslike faktore, is bewys dat die hoogste risiko vir sterftes en of ernstige beserings toegeskryf kan word aan ongelukke wat plaasvind as gevolg van nalatigheid, die onwettige verbysteek, en om in die verkeerde rigting te ry. Daar is bevind dat voertuig en voetganger botsings die gevaarlikste is, wat kan lei tot ʼn sterfte koers van 71.5%. ʼn Menings opname was gebruik om inligting te bekom oor die persepsie wat bestuurders het oor die moontlike verhouding tussen padongelukke en die menslike faktore betrokke by ongelukke. Verder is hierdie opname gebruik om inligting te versamel oor die optrede van bestuurders wanneer hulle op ʼn hoofweg in Suid-Afrikaanse omstandighede bestuur. Gevra wat die meeste bydra tot padveiligheid, het 87.8% van die respondente aangedui dat menslike faktore die primêre faktor is wat bydra of ʼn pad as veilig of onveilig beskou kan word.
Description
Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2021.
Keywords
Human factors in automobile driving, UCTD, Road safety, Automobile accidents, Association rules mining
Citation