Public transportation in South Africa : factors influencing modal choice for work trips in Johannesburg and Cape Town

Date
2020-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: A very high percentage of the urban population relies on public transport for mobility services, which makes the development of public transportation absolutely crucial. The study uses the data from The National Household Travel Survey of 2013 to analyse work-travel patterns and to see how they are affected by different factors in two South African cities. The study analyses 1) the modal split of workers travelling to work, 2) the socio-demographic and socio-economic characteristics of workers who use public transport to travel to work 3), the modal choice of workers and the different modal attributes of public transport, and 4) how these factors affect workers modal choice when travelling to work. The first three questions were answered using descriptive statistics and the results revealed that the minibus taxi is the most popular used mode of public transport in the two cities, even though in Cape Town the train usage is abnormally high and a bit higher than the minibus taxis for work travel. Non-whites are more likely to use public transport than white people, with black people being the most reliant on public transport. Lower income people were also revealed to be more reliant on public transport than higher income people, while women were less likely to use trains than men. The Multinomial Logistic Regression Model revealed that social characteristics of workers had more significant influence on workers modal choice than modal characteristics.
AFRIKAANS OPSOMMING: ‘n Baie hoë persentasie van die stedelike bevolking maak staat op openbare vervoer vir mobiliteitsdienste, wat die ontwikkeling van hierdie openbare vervoersdienste absoluut noodsaaklik maak. Die studie gebruik gegewens uit die Nasionale Huishoudelike Reisopname van 2013, om ondersoek in te stel na werk-reispatrone en hoe dit beïnvloed word deur verskillende faktore in twee Suid-Afrikaanse stede. Die studie analiseer 1) die modale verdeling van werkers, 2) die sosiodemografiese en sosio-ekonomiese eienskappe van werkers wat openbare vervoer vir werksdoeleindes werksdoeleindes gebruik, 3) die modale keuse van werkers en die verskillende modale eienskappe van openbare vervoer en, 4) hoe hierdie faktore die werklike keuse van werknemers beïnvloed. Die eerste drie vrae is met hulp van beskrywende statistieke beantwoord, en die die resultate het getoon date die minibus taxi die gewildste manier van openbare vervoer in die twee stede is, selfs al is die treingebruik in Kaapstad abnormaal hoog en 'n bietjie hoër as die minibustaxi's. Nie-blankes is meer geneig om openbare vervoer te gebruik as wit mense. Swart mense is vergelykbaar die mees afhanklik van openbare vervoer te gebruik. Mense met laer inkomste is ook meer afhanklik op openbare vervoer as mense met hoër inkomste, terwyl vroue minder treine as mans gebruik. Die multinomiale logistieke regressiemodel dui aan dat die sosiale eienskappe van werkers 'n groter invloed op die modale keuse van die werkers gehad het as wat die modale eienskappe het op vervoersgedrag.
Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2019.
Keywords
Citation