Psychological factors contributing to selection success in infantry reconnaissance training : an exploratory study

Date
2020-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY : Operations during both war and peacetime require military personnel to be proficient in a wide range of skills, which calls for high physical and psychological stamina. Mental fitness plays a crucial role in helping soldiers adjust to occupational demands. The determinants and effects of an intensive military selection experience on a selected group of military practitioners were studied. This thesis presents the findings from a quantitative grounded research conducted with military personnel undergoing a reconnaissance selection and training programme. This research highlights the unique military training environment and psychological factors that contribute to coping with the challenging stressors posed by the dynamics of reconnaissance military selection and sebsequent training. The primary variables under research were psychological well-being, resilience, grit, and self-efficacy. An exploratory research design was used with a quantitative approach. Valid and reliable psychological assessments were used to collect data. These psychological assessments included Ryff's Scales of Psychological Well-Being, the Grit Scale, the Generalized Self-Efficacy Scale (GSES), the Resiliency Questionnaire for Adults. The sample of the study consisted of a total of 158 soldiers undergoing reconnaissance selection at Infantry School, who were assessed at the beginning of the selection period. The results indicate no significant differences between successful and unsuccessful reconnaissance candidates in their levels of perceived psychological well-being, grit, and resilience. However, there was a significant difference between their perceived levels of self-efficacy.
AFRIKAANSE OPSOMMING : Operasies gedurende oorlog sowel as vredestyd vereis dat militêre personeel in 'n wye reeks vaardighede wat hoë fisiese en sielkundige stamina vereis vaardig moet wees. Geestelike fiksheid speel 'n deurslaggewende rol om soldate te help om by beroepsvereistes aan te pas. Die determinante en uitwerking van 'n intensiewe militêre keuringservaring op 'n geselekteerde groep militêre praktisyns is bestudeer. Hierdie tesis bied die bevindinge van 'n kwantitatiewe gefundeerde navorsingsprojek wat met militêre personeel wat 'n verkenningseleksie- en opleidingsprogram ondergaan het, onderneem is. Die navorsing beklemtoon die unieke militêre opleidingsomgewing en sielkundige faktore wat ‘n bydrae lewer tot die hantering van die uitdagende stressors wat deur die dinamika van verkenningsmilitêre seleksie en daaropvolgende opleiding veroorsaak word. Die primêre veranderlikes onder navorsing was psigologiese welstand, veerkragtigheid, gretigheid en selfdoeltreffendheid. 'n Verkennende navorsingsontwerp met 'n kwantitatiewe benadering is gebruik. Geldige en betroubare sielkundige assesserings is gebruik om data in te samel. Hierdie sielkundige assesserings het Ryff se Scales of Psychological Well-Being, die Grit Scale, die Generalized Self-Efficacy Scale (GSES), en die Veerkragtigheidsvraelys vir Volwassenes ingesluit. Die steekproef van die studie het bestaan uit 'n totaal van 158 soldate wat verkenningseleksie by die Infanterieskool ondergaan het, en aan die begin van die keuringsperiode geassesseer is. Die resultate toon geen beduidende verskille tussen suksesvolle en onsuksesvolle verkenningskandidate ten opsigte van hul vlakke van waargenome psigologiese welstand, gretigheid en veerkragtigheid nie. Daar was egter 'n beduidende verskil tussen hul waargenome vlakke van selfdoeltreffendheid.
Description
Thesis (MCom)--Stellenbosch University, 2020.
Keywords
Infantry -- Selection and appointment -- Psychological aspects -- South Africa, Mental efficiency, Military reconnaissance -- Training -- South Africa, South Africa -- Infantry -- Drill and tactics, Soldiers -- Selection and appointment -- Psychological aspects -- South Africa, UCTD
Citation