Public Carriers Association v Toll Road Concessionaries (Pty) Ltd 1990 1 SA 925(A)
Botha, Henk (1990-01)
CITATION: Bothe, H. 1990. Public Carriers Association v Toll Road Concessionaries (Pty) Ltd 1990 1 SA 925(A). SA Publiekreg = SA Public Law 5(1):138-142.
The original publication is available at https://journals.co.za/content/journal/sapr
Article
’n Mens kan verwag dat die oordrag van tradisionele owerheidsfunksies aan die private sektor toenem end vrae sal laat ontstaan oor die verhouding tussen die privaat- en publiekreg. Die onderhawige saak verdien aandag, om dat dit een van die eerste sake is waarin privadsering ter sprake gekom het.