Thinking in two minds : the role of second language in risk-taking

Date
2020-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This study assessed the effects that language may have on an individual’s decision making in scenarios that involve some type of risk. The main research questions of the study are “Do individuals with prolonged exposure to, and use of, the second language (in this case first language Afrikaans – second languages English bilinguals) exhibit the same framing effect biases documented in previous research?” and “May language background variables, and second language visualisation ability, account for the variation in the decisions made by this group?”. The study consisted of 159 bilingual speakers (first language Afrikaans, second language English), who were randomly assigned to one of two different framing versions of the scenario, (known as the loss or gain frame), and these frames could have either been presented in Afrikaans or English. These conditions were compared and analysed for how the languages effected the choices made in the task. Participants were also presented with a classification task, in which they were assigned to match the language that was represented in the main task. The results of this study provide a new perspective to research in this field, in that the findings were not the same as those in previous research. Participants in the second language condition should have been less effected by framing in the loss version of the task, but instead results in this condition reflect an effect of framing. Participants in the first language condition, however, replicate the results found in previous research. The results of the visualisation task also present findings different to those in previous research, in that speakers in the second language condition outperform those in the first language condition.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie het die effekte geassesseer wat taal kan hê op ’n individu se besluitneming in scenario’s wat ’n vorm van risiko inhou. Die hoof navorsingsvrae van die studie is: “Vertoon individue met verlengde blootstelling aan, en gebruik van, die tweede taal (in hierdie geval “eerste taal Afrikaans – tweede taal Engels”-tweetaliges) dieselfde beramingseffek-vooroordele wat in vorige navorsing gedokumenteer is?” en “Kan taalagtergrond-veranderlikes, en die vermoë om die tweede taal te visualiseer, rekenskap gee vir die variasie in die keuses wat gemaak is deur hierdie groep?” Die studie het bestaan uit 159 tweetalige sprekers (eerste taal Afrikaans, tweede taal Engels) wat ewekansig gesorteer is in een van twee beramingsweergawes van die scenario, (wat bekend staan as die “verlies of wins”-raam), en hierdie rame kon in Afrikaans of Engels aangebied word. Hierdie kondisies is vergelyk en geanaliseer n.a.v. hoe die tale die keuses wat gemaak is in die taak, beïnvloed het. Deelnemers moes ook ’n klassifikasietaak doen, waarin hulle die taal gebruik het soos in die hooftaak. Die resultate van hierdie studie verskaf ’n nuwe perspektief vir navorsers in hierdie veld, omdat die bevindinge nie dieselfde was as vir dié in vorige navorsing nie. Deelnemers in die tweede taal-kondisie moes minder geaffekteer gewees het deur beraming in die verlies-weergawe van die taak, maar in werklikheid reflekteer die resultate in hierdie kondisie ’n effek van beraming. Deelnemers in die eerste taal-voorwaarde het egter die bevindinge van vorige navorsing gerepliseer. Die resultate van die visualiseringstaak bied ook bevindinge wat anders is as dié in vorige navorsing, deurdat sprekers in die tweede taal-kondisie beter presteer het as diegene in die eerste taal-kondisie.
Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2020.
Keywords
Decision making, Psycholinguistics, Risk-taking (Psychology), Bilingualism -- Psychological aspects, Frames (Sociology), UCTD
Citation